BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 55

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

In die begin was die Woord 5414 In die begin was die Woord en Hy sal daar wees tot in alle ewigheid, want die Woord is Ek Self, Wie sonder begin en einde is en nogtans in die allereerste begin die Woord uitgespreek het van alles wat vanuit My, buite My geplaas was, waarin My Krag Haarself openbaar het. Vir die wie Ek geskape het, weerklink My Woord. Dit wil sê: Hy het in homself My aanspreking verneem, hy het sy denkvermoë besef. Hy kon gedagtes wissel met gelyke geskapenes en dit wat as gedagte in hom lewend geword het, was My Woord, die oorbring van My Wil, My kennis en My Liefde op die wesenlike wat uit My hul oorsprong gehad het. Ek bestaan sedert ewigheid. Vir My was daar geen begrensing nie. Uit My het onvoorstelbare Lig en Krag gestraal. Maar My Woord, die uitstraling van die rykdom van My gedagtes, het geen weerklank gevind nie. Want buiten My was daar niks wesenlik wat in staat was om dit wat uit My wegstroom, op te neem nie, wat as’t ware ‘n reaksie kon vorm op My Woord, maar wat andermaal niks anders sou kon wees as om soos Ek Self te wees nie, omdat dit andersins Myne, die van My uitstralende liefdesgloed, nie sou kon verdra nie. Daarom was die daad van die skepping van 'n wese gelyk aan My 'n begeerte beantwoordend aan My Oerwese. Want die Liefde, die essensie van My Wese, wou gee, gelukkig maak, die krag skenk wat in Haar aanwesig was en daarom het die Liefde hom geskape as 'n houer waarin Sy kon uitvloei. My Liefde het ‘n wese geskep in dieselfde volmaaktheid en so het Ek My heeltemal weggegee, deurdat Ek My Wil, My Denke en My Liefde op hierdie wese oorgedra het. En die oordra van dit wat in My Sy oorsprong gehad het, was "My Woord". Ek het self My intrek geneem in die wese wat deur My geskape is. En die wese kon nou dink, wil en handel net soos Ek, omdat My Woord hom onderrig het, omdat My wese Homself in hierdie deur My geskape wese teruggevind het. In die begin was die Woord. Eers deur My Woord het die eerste gebore wese homself herken en ook vir My. Hy was eintlik deur My Woord, deur die uiting van Myself eers in staat om homself as 'n wese te herken. Hy was in staat om sy eie gedagtes te vorm, wat egter eers weer deur My Self aan hom toegestuur is, wat die deur My in hom gesproke Woord was, wat blyke gegee het van ons samehorigheid. Want Ek was die skeppende Krag wat wesens kon skep na My ewebeeld. Ek was die Oersentrum Wie Sy krag uitgestraal het in die oneindigheid en hy kon dit gebruik volgens Sy Wil. Die “gewende” beginsel in My het dus verlang na 'n “ontvangende” wese om hom gelukkig te kon maak. Maar die wese moes My kon herken en Ek het My aan hom kenbaar gemaak deur die Woord, wat dieselfde was as die uitstraling van My Liefde wat die geskapene lewe gegee het, Wie hom in staat gestel het om as vry, buite My geplaasde wese werksaam te wees in Wysheid en Mag, om Myself te herken en vanuit hierdie insig ook My Wil in homself te koester. Want die Woord is die gevormde gedagte wat van My uitgegaan het en aan die wese oorgedra is en wat hom tot sy werksaamheid aangesit het. Die Woord was in die begin. Die eerste deur My geskapene het die Woord nodig gehad, die oordrag van My gedagtes in 'n vorm wat deur die wese opneembaar was, waardeur hy nou in voortdurende kontak gebly het met My, asook in voortdurende geluksaligheid. En omdat hy deur My in die lewe geroep is en tot in ewigheid nie meer kan vergaan nie, sal My Woord ook nie vergaan nie. Hy sal steeds die uiting van Myself teenoor My skepsels wees. Hy sal nooit as te nimmer verander word nie. Hemel en aarde sal vergaan, maar My Woord sal bly bestaan tot in alle ewigheid. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205