BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 555

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Die profetiese gawe is ’n geestelike gawe, wat verpligtinge oplê 6587 Die profetiese gawe is weliswaar ook ‘n gawe van die Gees, maar egter geen toestand wat die mens gelukkig maak nie. Want God skenk hierdie gawe aan ‘n mens slegs met die doel om sy medemens te wys op komende oordele en hulle gevolge, om hulle ernstig te vermaan en te waarsku. Want dit gaan altyd net oor die geestelike welsyn van die mens, oor die heil van hulle siele, wat hulle moet verwerf, maar dikwels deur traagheid verwaarloos en verkeerde weë begaan wat tot die verderf lei. Elke verkeerde denke en elke bose daad het egter ‘n uitwerking op die siel en ‘n lewe teen die goddelike ordening in het altyd ‘n agteruitgang tot gevolg. En ooreenkomstig hierdie wet moet elke sonde homself eens laat voel en so sal ook die sondige verduisterde toestand van die hele mensdom so 'n uitwerking teweegbring en 'n beregting tot gevolg hê, wat die goddelike ordening moet herstel. Die mense dink nie in hulle blindheid daaraan nie en daarom moet hulle daarop gewys en tot ‘n verandering van hulle lewenswandel vermaan word. Die gevolge van hulle verkeerde ingesteldheid moet aan hulle voorgehou word en derhalwe moet daar waarskuwings aan hulle gerig word. En dit is die opdrag van profete en sieners, naamlik om die komende oordele aan te kondig en aan die mense alles te voorspel wat gaan gebeur volgens die goddelike ordening, wat hulle slegs self kan weet deur die verligting van hulle Gees, deur ‘n vooruitsien van toekomstige voorvalle, wat egter slegs betrekking het op die geestelike ontwikkeling van die mense, - of deur openbaringe van God, wat hulle deur die innerlike stem verneem. Om sulke gebeurtenisse vir die mense aan te kondig, is geen taak wat verbly nie, dog ‘n baie nodige een, waartoe ‘n mens vanuit God die opdrag moet kry en Hom dan ook moet gehoorsaam as hy God wil dien en die medemens wil help om hulle siele te red. God laat geen oordeel oor die mense kom, sonder om hulle vooraf daarvan in kennis te stel nie, sodat hulle nog tyd sal hê om hulself te verander. Daarom sal daar nog baie sieners en profete in die laaste tyd opstaan, wat die komende oordeel duidelik voor hulle geestesoog sal sien naderkom en nie anders sal kan as om die medemens mee te deel wat hulle te wagte staan nie. Hulle weet dat hulle daaroor sal moet praat, omdat hulle weet dat God se Gees dit vir hulle aangekondig het, terwille van hulle wat so 'n beregting te vrese het. En of hy (die profeet) ook nie graag aangehoor wil word nie, hy sal dit egter tog nie nalaat om luid te verkondig wat hy weet nie, naamlik om die mense te waarsku en te vermaan. Vir homself vloei daar geen enkele voordeel uit hierdie gawe voort nie. Hy is slegs ‘n werktuig in die hande van God, wat Homself van hom laat bedien sonder om hom te dwing om op die mense in te werk, maar waar Hyself deur hom tot die mense kan spreek, sodat hulle hulself nog almal kan voorberei, indien hulle van goeie wil sou wees. Maar die profete van die eindtyd sal weinig geloof vind by die mense, maar moet egter tog steeds weer hulle stem laat hoor. Hulle sal dikwels as valse profete uitgelag of bestry word, want ook God se teenstander tree terselfdertyd op, maar hy verkondig die teendeel vir die mense. Hy stel aan hulle ‘n vooruitgang in die vooruitsig, hy beloof die mense ‘n bloeitydperk en ‘n verandering ten goede. En hy probeer om eie voordeel daaruit te trek. Die valse profete is geensins onbaatsugtig nie en daaraan is hulle te herken. Hulle laat hulself betaal vir hulle dienste en spreek vanuit hulle verstand. God se Gees kan egter slegs werk in mense wat God heeltemal toegedaan is en wie Hom onselfsugtig wil dien. Daarom kan julle mense elke profeet self beproef, want die egte profeet is slegs besorg oor die sieleheil van die mense en hy hou waarskuwend en vermanend slegs die gebeurtenisse voor oë wat hy, volgens die Wil van God, moet verkondig. En na hulle moet julle luister, want hulle spreek in opdrag van God en met die nabysynde einde voor oë. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205