BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 558

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Kennis van die vooraf ontwikkeling van die siel 6591 Die kennis van die gang van julle siel voor die beliggaming as mens, sal in die laaste tyd voor die einde nuttig wees vir alle mense wat onverskillig deur die aardse lewe gaan en nie bewus is van hul verantwoordelikheid teenoor hul siel nie. Weliswaar sal sulke mense die kennis ook nie wil aanneem nie, tog kan dit vir hulle 'n nuwe gesigspunt open van waaruit hulle nou hul bestaan kan beskou. Dit kan vir hulle 'n verklaring wees vir baie van wat vir hul tot dusvêr onduidelik was. Dit kan hulle aanspoor om na te dink en ook onrustig maak wanneer hulle aan hul lewe dink wat hierna kom, dat hulle dan ook nie meer kan twyfel wanneer sulke kennis ooreenstem met die waarheid nie. 'n Denkende mens sal dit nie sonder meer kan verwerp nie, maar slegs weiniges sal bereid wees om dit aan te neem. Maar dit sou voor die einde nog baie mense tot besinning kan bring en aanleiding gee tot 'n ander ingesteldheid teenoor God. En die oordrag van hierdie kennis behoort ook tot die middele wat God nog gebruik in Sy Liefde, dat Hy die mense insae gee in Sy plan van ewigheid, omdat met die beëindiging van hierdie verlossingstydperk, ook die poorte van die ryk hierna gesluit word en daar alleen nog hierdie twee moontlikhede is van 'n verdere bestaan: As mens op die nuwe aarde, of as uiteengevalle gees wat weer opnuut gekluister sal word in die skepping. Terwyl kennis hiervan tevore nie noodsaaklik was nie, omdat die onryp siele in die ryk hierna nog ryp kon word en dus genoeg tyd gehad het vir hul ontwikkeling, maar wat egter die mens van die laaste tyd ontbreek en wat God daarom nog op 'n ander wyse wil help om 'n sekere graad van volwassenheid te bereik, wat die kluistering in die harde materie uitsluit. Wel sal daar aan die geestelik strewende mens steeds insae verleen word in God se heilsplan, maar gewoonlik vir sy eie ontwikkeling, of om veral leergierige mense te onderrig, by wie God hul versoeke om opheldering daaroor vervul het. Maar in die laaste tyd moet hierdie kennis versprei word onder die mense as aanmaning en waarskuwing. Want hoewel die herinneringsvermoë van die mense weggeneem is, sal die geloof aan die eindeloos lang pad van die siel tevore, tog 'n sekere verantwoordelikheid oproep. En ook by die ongelowige kan oorwegings opkom oor sy lewenswandel en dit kan by hom steeds weer as stille vermanings opduik, sodat hy homself in gedagtes tog daarmee besig sal hou. En so nou en dan sal sulke opheldering ook vir die mense gate opvul. Hulle sal dit eerder bereidwillig aanneem, omdat die sin en die doel van die skepping dan ook meer verstaanbaar word vir hulle. Maar steeds net vir die mense wat tot nadenke gestem is en wil glo, maar logiese redes verlang om te kan glo. Sulke mense werp God 'n noodanker toe sodat Hy hulle op vaste grond kan trek. En Hy sal hulle ook die weë laat vind waarop hulle kennis sal ontvang. Hy sal die kennis oor die heilsplan en die eindelose lang ontwikkelingsgang van die siel ook daarheen lei waar dit nodig sal wees, ofskoon ook nie alle mense dit nodig het om kennis daarvan te hê nie. Maar God ken die gedagtes en bedenkinge van elkeen afsonderlik en Hy wil vir hulle ’n antwoord gee of die bedenkinge uit die weg ruim. Maar niks wat Hy onderneem sal sinneloos of doelloos wees nie. En wat Hy aan kennis na die aarde stuur, het Hy ook al in Sy Wysheid as doeltreffend gesien. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205