BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 561

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Saligheid of hernieude kluistering -Die vrye wil 6598 Wat julle strewe op aarde ookal mag wees, dit sal vir julle in vervulling gaan. Want volgens julle begeertes sal julle gegee word wanneer julle aardse lewe ten einde geloop het. Is julle verlange na geestelike goedere, dan sal die geesteryk julle dit oorvloedig bied, maar was slegs aardse rykdomme julle begeerte, dan sal die aarde julle ook weer opneem. Die materie wat julle nagestreef het sal dan weer julle omhulling word soos wat dit was vir ondenkbare tye. Julle het egter altyd net vir julleself daardie lot geskep wat julle na julle sterwe ten deel sal val. Wanneer julle egter die genade ten deel val om nog voor die einde van hierdie aarde opgeroep te word, dan word daar aan julle nog ‘n kort tydjie toegestaan waarin julle nog die aardse begeertes kan aflê, waar geestelike goedere julle nog een keer aangebied sal word, wat julle dan slegs hoef aan te neem om dit ook in besit te kan neem tot julle heil. Maar weer lê dit binne julle vrye wil indien julle hierdie laaste genade nog wil benut of dit by julle wil laat verbygaan om weer onherroeplik in aardse skeppings ingelyf te word, omdat julle dit nie anders wil nie. Julle kan slegs salig word wanneer julle in besit is van geestelike goedere en dit is My voortdurende vermanende en waarskuwende geroep wat vir alle mense geld, solank as wat hulle nog op die aarde vertoef. Julle almal sal die gevolge van julle aardse lewe moet dra, want dit is die wet van die ewige ordening wat My Liefde ook nie ongedaan kan maak nie. Ek kan nie die saligheid uit genade berei vir hulle wat teen My wil en teen My orde op die aarde lewe nie, wie dienare van die wêreld is en daarom hulle aanspraak op ‘n salige, geesteryk verspeel het. Solank hierdie aarde nog bestaan, is die bron van My genade ook nog geopen op aarde, sowel as in die geesteryk. En alle verkeerddenkende en verkeerdlewende siele kan hierdie genade verkry, maar hulle almal behou ook die vrye wil. Maar nog bestaan daar die moontlikheid om die wil te verander. Nog word aan die dwalendes, óf hulle op aarde is, óf ook in die hiernamaals, liefdevolle aanwysings gegee om oor hulle eintlike doel te besin. Die geestelike wêreld is nog ywerig besig om toegang te kry tot die gedagtes van die mense op aarde, soos wat ook die ligwesens in die hiernamaals die siele benader. Hulle almal probeer om die gedagtes van die siele korrek te lei, hulle oë na My toe te wend en ‘n verlange na “lig” in hulle op te wek, sodat hulle nie daar verbygaan waar die Bron van genade haarself vir hulle geopen het en waaruit hulle nou kan put tot heil van hulle siele nie. Maar ook hierdie genadetyd sal verbygaan en dan kom die dag onherroeplik waarop elke siel gegee sal word wat sy begeer het. En wie nooit aandag bestee het aan geestelike goedere nie, sal met leë hande vertrek en ‘n ontsettende lot op hulle moet neem. Want dan het een verlossingsperiode ten einde geloop en daarom breek ‘n eindelose lang nag aan vir hierdie wesens, van wie die wil verkeerd gerig was. Maar ‘n onvermoede saligheid word aan hulle toebedeel wat na My gestreef het en daarom aardse goedere verag het. Die ryk hierna sal egter netso min nog ‘n ryk van saligheid wees, want al die onsaliges moet weer die ontwikkelingsgang gaan in onuitspreeklike kwelling, om eens weer vry te kom. Eenmaal kom alle wesens weer voor die vrye keuse en dit lê by hulself of hulle die tyd van kwellings gaan verleng of binne ‘n kort tydjie al sal ingaan tot die saligheid. Almal word gehelp om die doel te bereik, want Ek stort My genade onbeperk uit en wie hierdie genade sal gebruik, sal van alle nood en kwelling bevry wees. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205