BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 568

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Die Vader spreek tot sy kind 6615 Soos wat Ek tot My dissipels gespreek het, toe Ek op aarde geleef het, so spreek Ek ook vandag nog tot almal wat My wil hoor. Waar daar maar ‘n mens is wat dit glo en homself vir My oopstel, daar laat Ek ook My stem weerklink. Ek vind hierdie geloof maar selde en daarom kan Ek ook maar selde ‘n mens regstreeks aanspreek, selfs as alle ander voorwaardes vervul word, as die mens homself deur liefdeswerke so omvorm het dat Ek by hom aanwesig kan wees, - wanneer hy sy hart gereinig het en haar vir My as woonplek berei het. Maar die geloof om My direk te kan hoor, is desondanks nie teenwoordig nie en daarom versuim die mens die vernaamste, naamlik om van binne te luister na My stem, na die uiting van My Liefde, na die teken van My teenwoordigheid, na My Woord. Die geloof daaraan het verlore gegaan, omdat dit vir hulle ongeloofwaardig lyk om My regstreeks te hoor en is ‘n besondere kenteken van die geestestoestand van die mense. Dit is ‘n bewys dat die werksaamheid van My Gees nie meer vir hulle duidelik is nie, dat hulle ook die woorde van die Skrif (Bybel) nie meer begryp nie. Dit is vêrder ‘n bewys dat die strewe na die gawes van die Gees agterweë bly. Dat hulle dus oor die uitwerking van ‘n lewe in liefde, oor ‘n korrekte lewenswandel voor My, niks meer weet nie, anders sou die mense tog moeite gedoen het om geestesgawes te verkry en hulle sou dan ook kon binnedring in die kennis oor die krag van die Gees. En dit is baie bedenklik, dat die mense nie meer die Vader in My wil sien nie, maar slegs hulle God en Skepper, indien hulle nog aan My glo. Die verhouding van kind tot Vader is vir hulle vreemd en sodoende beskou hulle die natuurlikste as onmoontlik, naamlik dat die Vader tot Sy kind spreek. Slegs uiters selde is hierdie geloof aanwesig en dit moes tog elke mens vervul het, dan eers sou elke mens self ook moeite gedoen het om alle voorwaardes na te kom wat gestel word om deur Myself aangespreek te word. Want Ek kan My nie te kenne gee as die bewustelike luister dit nie voorafgegaan het, om sodoende geen geloofsdwang uit te oefen nie. Maar Ek sal ook van tyd tot tyd My Stem laat weerklink, maar slegs in hulle wie se harte vinniger vir My sal klop, wie My in liefde toegedaan is, omdat hulle dan meer dikwels binne-in hulself sal luister en My die moontlikheid gee om Myself te uiter. Wie egter hierdie geloof nie het nie, het ook nog nie die korrekte verhouding met My nie, alhoewel hy glo om geroepe te wees om vir My en My Ryk werksaam te wees. Want solank as wat hy nog My regstreekse aanspreking in twyfel trek, is sy geloof ook nog nie so lewend dat hyself, soos ‘n kind, hom tot sy kan Vader wend en verlang om Sy stem te hoor nie, Maar dit is ‘n tekort, wat die geestelike nood ook bewys waarin die mensdom haarself bevind gedurende die laaste tyd voor die einde; naamlik dat die mense nog so vêr van My af sal staan, maar dat Ek egter by hulle almal aanwesig sou wil wees. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205