BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 573

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Dink aan die tyd na die dood 6625 Eenmaal sal julle almal die aardse liggaam moet aflê en aan julle siele sal ’n ander blyplek toegewys word. Geeneen van julle sal sy lot vryspring nie, elkeen het met sekerheid die einde van sy liggaamlike lewe te verwagte. Dit weet julle, naamlik dat julle bestaan op aarde begrens is en dat niemand hom kan verset teen die dood van die liggaam wanneer sy uur aangebreek het nie. Maar ondanks hierdie sekerheid, lei julle ‘n lewe op hierdie aarde asof dit nooit sal ophou nie. Julle maak planne en werk slegs vir julle toekoms, sonder om te weet of julle ’n toekoms het. Julle hou geen rekening met dit waarvan julle seker is nie, julle werk en ploeter alleen voort vir die korte aardse lewe, wat nie blywend sal voortduur nie. Julle sal egter nie vergaan nie, want julle siele bly ook lewe na julle liggaamlike dood en julle siele is julle eintlike ek. Dus is daar vir julle eintlik geen sterwe nie, slegs ’n verandering van verblyfplek. En as julle baie ernstig hieroor nadink, dan sal julle wys handel as julle daarvoor sal sorg dat juis julle blyplek hierna, julle gelukkig moet maak. Julle sal dan beter sorg vir die tyd wanneer julle nie meer op die aarde sal vertoef nie, maar verder in die hiernamaals ’n lewe sal lei, wat so sal wees ooreenkomstig julle aardse lewenswandel. Julle almal sou ook yweriger gewees het, indien julle daarin sou glo, want hoe meer julle sorg uitgaan na die behoud van julle liggaam, hoe minder glo julle dat julle hierna sal voortleef. En daarvan kan geen bewys vir julle gegee word nie, omdat julle aardse bestaan nie deur vrees bepaal mag word nie, wat egter die sekerheid van ‘n lewe na die dood sou wek in julle wat nie uit vrye wil opwaarts wil streef nie. Ander wat vrywillig strewe, het die sekerheid wel in hulle. Hulle glo, juis omdat hulle na Bo strewe. ‘n Strewe gebore uit angs lei nie tot voleinding nie. En daarom kan daar nie aan julle mense bewys word dat daar ’n lewe na die dood is nie. Maar elke mens wat ernstig daaroor nadink en altyd wil doen wat reg is, kan die geloof daaraan in homself opwek. Steeds duideliker word julle mense gewys op die snelle verganklikheid van alles wat julle te hoog waardeer. Daar word mense midde in hul lewens weggeruk, sodat elkeen daaruit kan leer dat sy lewe as ‘n geskenk beskou moet word, wat jou enige dag ontneem kan word. Jy hoef net maar die gedagtes wat opkom vrye teuels te gee, na aanleiding van die skielike dood van ’n medemens. Jy kan met jou gedagtes die oorledene volg in die oneindigheid. Jy kan met hom kommunikeer en jou in jou gedagtes besig hou met hom, want hy het nie vergaan nie, maar slegs sy blyplek verwissel. En waarlik, julle sou vanuit die geesteryk hande na hom uitstrek om hom opwaarts te trek. Maar al het die mens nie die sekerheid van ‘n verdere lewe nie, hy sou tog met die moontlikheid rekening moet hou en as gevolg van die dood van medemense, steeds weer hierdie moontlikheid vir hom moet voorstel. En hy sal homself moet afvra, hoe sy lot lyk indien hy skielik sou sterf. Want solank die mens nie kan bewys nie, - wat ook nooit moontlik sal wees nie, - dat daar geen lewe na die dood is nie, sal hy steeds voorsorgmaatreëls moet tref. En dit sal hom ook nooit berou as hy op aarde nie net aan die liggaam sal dink nie, maar ook aan die siel. As hy op aarde so ‘n bietjie geestelike rykdom versamel het, dan kan dit hom in die geesteryk opwaarts help. Dan sal die siel oes wat sy as mens op aarde gesaai het en geseënd is die siel wat al op aarde voorsorgmaatreëls getref het vir die ewigheid. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205