BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 579

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Die angs om te sterf - ‘n Voorskou in die geesteryk 6637 Die geestelike dood is baie verskrikliker as die aardse dood. Dit is vir die geestelike dood wat die mense beangs is en daarom die liggaamlike dood onbewustelik vrees, want dit is hierdie angs oor wat met hom gaan gebeur na sy liggaamlike dood. En dit is hierdie angs wat die mens oorval wat nie aan ‘n lewe na die dood glo nie. Dit is die siel wat voel dat sy in ‘n armsalige toestand is en hierdie bewussyn as angs aan die liggaam oordra, sodat hy hom teen die dood sal verweer solank as wat dit vir hom moontlik is. Die angs vir die dood is ‘n bewys van die onvolwassenheid van die siel, want dit ontbreek die mens aan alle kennis en daarom aan ’n vertroue in God se barmhartigheid, haar hoop op hulp, wat te alle verleen sal word indien sy daarvoor sou gevra het. Sy bevind haarself in ‘n diepe duisternis en vrees onbewustelik ’n nog diepere nag, wat sy tegemoetgaan. ‘n Ryp siel sal haar laaste uur volkome rustig verwag en sy verlang na die bevryding vanuit haar liggaamlike omhulsel. Sy gee haarself oor aan Hom in Wie sy glo en gee haarself aan Sy genade oor. En dikwels mag hierdie siele vóór hul dood reeds ‘n blik kry in die ryk wat vir hulle wag. En stralend van geluk open sy die oë om dit dan vir ewig te sluit en haar liggaam te verlaat, om die ryk binne te gaan wat sy aanskou het. Die angs vir die dood is ‘n duidelike teken van die gesteldheid waarin die siel haarself bevind. Aan sulke siele moet baie hulp verleen word vanaf die kant van die medemense, omdat hulle nog in die laaste minuut kan ontwaak en hulleself tot die Een wend wat kan en wil help. ‘n Stil en innige gebed tot Jesus Christus kan ’n siel opwaarts help as julle met ’n siel meeleef wat in angs met die dood worstel en haar help om innerlike rus te vind. Want hierdie siel sal van die hulp gewaarword en hierdie laaste reddingsmiddel aangryp. En sy word dan, as sy haar liggaam verlaat het, deur die liefde van die medemens na Jesus Christus gedra, wat Sy oor nie sal sluit vir ‘n innige gebed om hulp nie. Daarom moet die mense hulle in die besonder ontferm oor hulle wat angs het om te sterf, want deur die angs beken hulle dat hulle nog vêr staan vanaf die lig, van die ware insig en daarom ook van God. Die angs vir die dood bewys dat sy hulp nodig het, anders sou ‘n salige rus haar vervul het wanneer haar uur van skeiding van die aarde aangebreek het. Dit is ‘n werk van onmeetlike groot barmhartigheid en liefde om aan ‘n bang siel bystand te verleen, wat alleen nog daarin kan bestaan dat die Redder Jesus Christus self aangeroep word sodat Hy Hom oor hierdie siel kan ontferm. En hierdie liefdevolle smeekbede sal verhoor word en kan vir die siel haar redding beteken, omdat sy die duistere nag gespaar sal word. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205