BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 586

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

God se teenwoordigheid is die sekerste beskerming 6657 Julle kan seker daarvan wees dat My Vaderhand julle voortdurend sal lei en dat julle nie verkeerd kan gaan wanneer Ek Self julle bestemming is nie. In tye van aardse nood glo julle dikwels dat Ek My begeleidende hand van julle afgetrek het, dat Ek julle aan julle lot oorgelaat het, en julle word dan angstig en moedeloos. Maar in elke nood van liggaam of siel is Ek nader aan julle as ooit, Ek wil net dat julle probeer om nader aan My te kom, dat julle na My sal verlang. En daarom hou Ek My skynbaar verborge, om die gevoel van verlatenheid in julle te wek, dat julle dan na My sal verlang, sodat julle My sal soek en begeer om innig met My verbonde te wees. Die innige band met My gee julle ook die sekerheid dat Ek altyd tot hulp bereid sal wees. Ek is altyd by julle. Maar soms is julle nie hiervan bewus nie, omdat julle julle blik op die wêreld gerig het, of omdat julle te veel met julself besig is en daarom nie aan My dink nie. En elke eensame tog sal julle in benoudheid bring, want dan sal julle ook aan benouenisse blootgestel wees vanaf die kant van die vyand van julle siele, wat Ek nie verhinder nie, omdat julle sal moet insien dat julle My nodig het, Wie julle skuiling en beskermer, leier en begeleier wil wees. Steeds sal die gevare meer dreigend word vir julle, wanneer julle alleen op julle weg oor die aarde voortgaan, omdat julle vyande aan die eindtyd talloos sal wees. En julle sal My hulp en leiding steeds meer nodig hê om teen die kwellinge stand te hou. Maar julle mense is nie van hierdie gevaar bewus nie. En julle is dikwels ligsinnig, omdat julle te vêr verwyder is van die enigste Een wat julle kan help. En daarom sorg Ek altyd deur nood en lyding daarvoor dat julle My nie sal vergeet nie, wat julle nie alleen kan oorkom nie. Want Ek wil dat julle jul tot My wend, dat julle meer dikwels julle gedagtes na My laat dwaal, dat julle My voortdurend verblyf by julle sal verleen. Slegs julle wil kan dit egter moontlik maak, dat julle julself deur middel van gedagtes met My verbind en My daardeur na julle toe trek. Hoe meer dit na die einde toe loop, des te sterker sal die wêreld julle ook boei. Nie net julle liefde vir die wêreld, wat julle ook sou kon oorwin het nie, maar die vereistes van die wêreld sal julle nog pla, omdat elke mens in die wêreld sy pligte het om na te kom, wat dikwels onuitvoerbaar lyk. En die gevaar bestaan dat die wêreldse sorge en gedagtes sal probeer om My te verdring, dat julle skaars tyd sal vind om 'n stil uurtjie aan My te skenk en daarom sal julle versuim om My in julle sorge te laat deel en julle tot My te wend vir raad en hulp, asook om vir julle krag te stuur vir julle lewensweg op aarde. En dan sal julle steeds swakker word. En tog sou julle vir die moeilikste situasies in die lewe ryklik krag kon put, want Ek is altyd bereid om dit vir julle te gee, indien julle My daarvoor vra. Laat dit vir julle gesê word dat julle geen enkele swakheid hoef te vrees nie, solank as wat julle My langs julle laat gaan en voortdurend bewustelik met My in verbinding bly nie. Maar sluit My nie uit julle gedagtes uit nie. Laat die sorge van die wêreld nie op die voorgrond kom nie, al lyk dit ook hoe groot. Ek het wel die mag om dit van julle af te neem, maar Ek wil innig daarvoor gevra word. Ek wil dat julle steeds My teenwoordigheid sal voel en daarom wil Ek dus altyd die belangrikste inhoud van julle gedagtes wees. Sodra julle My eenkant plaas, hou Ek Myself ook duidelik eenkant en dan sal die wêreld julle steeds meer in die noute bring. Gryp julle egter My hand vas, sodat Ek julle deur al die ongerief heen kan lei, dan sal die angs en swakheid ook van julle wyk, want dan ontvang julle My krag. Dit vloei na julle deur die innige band wat julle met My tot stand gebring het. En Ek verlang na hierdie innige band, wat julle jammerlik genoeg dikwels losser maak en My daardeur aanleiding gee om My skynbaar terug te trek. Julle sal nog baie krag nodig hê vir die komende tyd. En altyd sal dit julle ter beskikking staan, indien julle soos kinders na die hand van die Vader sal reik, wat julle veilig sal lei totdat julle julle bestemming bereik het. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205