BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 587

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Verlossingswerk in die hiernamaals 6662 Ook julle sal kan deelneem aan die verlossingswerk, want dit is julle werk in die ryk hierna, indien julle julself so vêr voltooi het, dat 'n aktiwiteit aan julle toegeken kan word. Julle sal dan lig indra in die duisternis, omdat julle self ervaar het hoe smartlik dit was om in die duister te wees en watter geluksaligheid die lig vir julle berei het. Geen siel wat self verlos is, sal werkloos wees nie en elke siel sal daarom ingedeel word in die skare van hulle wat verlossend werk. Want hulle almal word deur die liefde in hulleself daartoe beweeg om die ongelukkiges te help en hulle terug te voer tot God, vir wie hulle nou onvermoeid werk en besig is, omdat hulle van gelyke wil is en vervul van liefde vir Hom. En so is die verlossing ook gewaarborg vir alle gees, al sal nog eindelose lang tye moet verbygaan alvorens al die gees teruggekeer het na God, van wie hulle hulleself eens vrywillig afgeskei het. Maar hierdie vrye wil sal ook beslissend wees vir die duur van die verlossingsproses vir elke siel afsonderlik. Want die siel kan haarself ook nog verweer en haar terugkeer tot God nog eindeloos lank vertraag, maar steeds ontferm die reeds verloste siele hulle oor haar, waardeur dus geen mens op aarde en geen siel in die ryk hierna heeltemal sonder hulp is nie. En so is dit ook te verklaar dat hulle steeds weer die geleentheid gebied word om die weg van terugkeer tot God te betree, omdat dit aan hulle gewys word. Wanneer die mense hulleself nou gedurende die aardse lewe hardnekkig afgesluit het van elke aansporing om die geestelike weg te betree, dan gaan vir hierdie siele in die hiernamaals tog altyd weer ligsplete open, wat vir hul die weg duidelik sigbaar sal maak, omdat die ligsiele medelye het met hierdie siele wat in die diepste duisternis voortgaan. En so begin die taak van die verloste wesens nou om vir die verlossing van hierdie arme siele te sorg. En so is geen siel sonder 'n arbeidsveld nie, soos ook geen siel in die duister sonder leiding is nie, maar die vrye wil van laasgenoemde bepaal die sukses. As die verlossingswerk by 'n afsonderlike siel egter slaag, dan is daar ten behoewe van die duistere wêreld weer 'n verlossende krag gewen, wat weer ondenkbare arbeid kan verrig en sal, omdat sy nou met liefde vervul is en uit dankbaarheid tot elke denkbare hulp bereid sal wees. En elke siel het haar aanhang aan wie sy besonder ywerig sal werk, ookal bied sy vir ’n lang tyd weerstand. Haar liefde sal nie opgee nie en liefde sal steeds verlos, omdat geen wese homself op die lange duur kan verset teen die liefde nie. Die volkome verlossing sou wel al op die aarde kon plaasvind, omdat Jesus Christus gely het en aan die kruis gesterf het, sodat die mense nuwe krag kan ontvang, sodat hulle die genade van verlossing deelagtig kan word, indien hulle dit wou hê. Maar hierdie wil word ook nie deur Jesus Christus onder druk geplaas nie, en slegs die wil maak gebruik van die verlossingswerk of laat dit onbenut. Maar wat op die aarde versuim was, kan in die hiernamaals voortgesit word, omdat verlossende arbeid ook daar verrig word en Jesus Christus ook dan nog aangeroep kan word vir Sy genade en erbarming. En elke siel wat self die weg na Hom gevind het en deur Hom verlos is van sonde en dood, sal hulle ook weer op Hom wys. Sy sal aan elke siel wat nog onverlos is, Sy liefde verkondig, sy sal haar aandag op die groot werk van barmhartigheid van die mens Jesus vestig en sal dus probeer om elke onverloste siel na die Goddelike Verlosser Jesus Christus te bring. En haar aanhoudende werksame liefde sal ook daarin slaag, want die liefde bereik alles. En die liefde kan nie anders as om deel te neem aan die verlossingswerk nie, wat met die kruisdood van Jesus begin het en nooit meer sal ophou nie, totdat al die onverloste gees vrygeword het van elke ketting. Totdat hulle tot lewe en saligheid gekom het, totdat die terugkeer na God heeltemal voltrek is en totdat al die gees wat van God uitgegaan het, weer na die vaderhuis teruggekeer het. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205