BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 59

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Regverdige gedagtes en handelinge in liefde vir die vyand 5432 “Salig die wat honger en dors na die geregtigheid, want hulle sal versadig word”. Mat.5:6 Julle sal regverdig moet dink en handel. Dit beteken dat julle aan alle mense liefde sal moet betoon, dat julle niemand moet uitsluit nie, want alle mense is My kinders, wat mekaar moet liefhê, - dus sal julle ook nie van een mens julle liefde mag terughou, terwyl julle haar aan die ander skenk nie, omdat julle self nie mag oordeel wanneer ‘n broeder ‘n fout gemaak het nie, maar veeleer die regspraak aan My moet oorlaat, Wie waarlik ‘n regverdige Regter is. Dit is wel vir julle moeilik om vir alle mense dieselfde liefde te hê, maar as julle jul voorstel dat julle almal maar net een Vader het, as julle jul voorstel dat Sy Liefde julle almal geskape het en dat Sy Liefde aan al Sy skepsele vir altyd en ewig behoort, ook wanneer hulle hulself van Hom afkeer. Wanneer julle julleself deur die Liefde en die liefdevolle sorg van die Vader kennis opdoen en julle voortdurend (in Sy liefde) omring voel, dan sal julle van jul Vader ook nie die liefde mag terughou nie, wat julle egter sal doen indien julle liefdeloos handel teen en dink oor julle medemens, wat tog ook My kinders is wie Ek liefhet. Die mense wat julle dink julle nie van kan hou nie, het ook ‘n siel in hulle wat dikwels uitermate beklaenswaardig is, omdat sy in groot geestelike nood smag, juis omdat sy nie goed is nie en dus geen liefde in julle opwek nie. Sou julle egter so ‘n siel kan sien in haar nood, dan sou julle, as julle maar ‘n vonkie liefde in julle gehad het, haar in die diepste erbarming wil help en sal ook geen rus meer vind alvorens julle die nood van hierdie siel verminder het nie. Julle sal dan slegs die siel sien, die mens as sodanig sal nie meer vir julle verfoeilik voorkom nie, veeleer sou julle hom bystaan asof hy volledig blind was en alles vergeet wat hy julle ooit aangedoen het. En aan die siel van julle medemens sal julle altyd moet dink, wanneer hy geen liefde in julle kan opwek nie. Die kwellinge van die siel is onvoorstelbaar en so ‘n siel wek medelye by My op en Ek sou haar wou help, maar Ek kan die vrye wil nie aantas nie. Ek moet haar self haar weg laat gaan, maar julle sal vir haar liefde kan gee en daardeur so op die mens inwerk, dat hy ook liefde in homself sal laat ontbrand en haar groot geestelike nood sal daardeur verminder word. Julle sal dus daar kan help waar Ek in ‘n sekere sin magteloos is om die vrye wil van die mens nie in gevaar te stel nie. En dit sal reg gedoen wees wanneer julle die medemens, wat nog in sonde gebonde is, sal ophelp tot wat julle al bereik het, want My genade het julle gehelp toe julle nog swak was en My genade wil ook diegene help wat nog benede is, maar My teenstander hou hulle nog gebonde. En julle sal moet help om die kettings los te maak, julle moet die kinders wat verdwaal is in liefde teruglei na My, die Vader van ewigheid, julle sal hulle moet help om dieselfde te bereik wat julle gevind het deur My Liefde en My genade. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205