BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 6

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Waak en bid - God se beskerming teen die bose magte 5297 Ek wil julle stewig vashou. Ek wil julle lei op die regte paaie. Ek wil steeds met julle gaan en sal geen vyand in julle omgewing laat kom nie. Ek wil julle steeds bewaar teen gevaar, want Ek wil nie dat julle skade ly, soos Ek ook nie wil hê dat julle moet verdwaal nie. Tog sal daar steeds kragte rondom julle op loer lê, wat julle kwaadgesind is, wat alleen maar daarop wag dat jy net eendag My hand sal loslaat, dat jy sonder My jou weg gaan, om jou dan vinnig van My weg te dring, om jou skade te berokken. Jy sal dus steeds op jou hoede moet wees. Nie vir hom nie, maar jy moet steeds maar net daarop let dat jy jouself nie uit My nabyheid verwyder nie. Want solank julle in My nabyheid is, kan hy nie nader aan julle kom nie. Hy kan niks aan jou doen nie, solank jou blik op My gerig is. Jy hoef hom nie te vrees nie, al dink hy nog om slinkse hulpbronne te gebruik. Ek het julle, wat My wil doen, die gawe van insig verleen. En so sal hy julle nie kan mislei, ofskoon hy homself vermom en probeer om julle te wen onder 'n masker. Ek is by julle en weet wat sy plan is. En Ek sal julle waarlik nie aan sy krag uitlewer nie. Ek wil julle slegs voortdurend waarsku en aanmaan dat julle moet waak en bid, dat julle julleself bewustelik met My sal verbind en My aanroep om beskerming en hulp as julle dink dat julle in gevaar verkeer. Hy sal nie oor julle triomfeer nie, maar deur versoekinge kan hy julle nog innerlike stryd besorg, waarin julle egter steeds sal bly seëvier, solank julle maar aan My sal vashou, solank as wat julle My nooit uit julle gedagtes en julle gebede laat gaan nie. Vlug dan na My, dan plaas Ek Myself beskermend voor julle en sal hy moet wyk sonder om sy doel te bereik. Want Ek is die Heer, ook oor die een wat jy in die noute wil bring. En waar Ek is, daar is sy werk tevergeefs. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205