BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 66

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

“Waak en bid” - voortdurende versoekings 5459 Woorde van liefde het ook die Goddelike Gees daarin. Daarom sal julle alles wat die Liefde julle laat herken as goed kan aanneem. Julle sal egter tog nog die oorsprong van hierdie woorde moet ondersoek en mag dit nie blindelings as van Goddelike oorsprong aanvaar nie, omdat dit maklik tot dwaling kan lei wanneer dit maar net geglo word. Ondersoek daarom alles, behou die beste en vra julle hart wat sy daaroor sê, want die hart mislei julle nie wanneer julle begeer om ernstig in die Waarheid te wil vasstaan nie. Daar kom aanmanings na julle toe vanuit die ryk hierna, omdat die ligwesens julle as medewerkers beskou. En ook die siele wat julle wil help neem deel aan julle lot op aarde, want meer volwasse siele kan vooruitsien en hulle het 'n behoefte daaraan om julle bewus te maak en terselfdertyd onheil van julle af te wend. Hulle is egter nie op hoogte van dag of uur nie, omdat tydsbesef vir hulle onduidelik is. Hulle sal julle egter nie bewustelik verkeerd onderrig nie, want hulle hou van julle en wil julle ook maar net die goeie ten deel laat val. Daarom word hulle ook nie verhinder wanneer hulle julle wil waarsku nie, omdat hulle wil goed is. Maar julle mense moet steeds waaksaam wees. Julle mag nie blind voortgaan nie en julle moet met God verbonde bly. Dan sal julle ook, ondanks aardse nood, rustig julle weg kan gaan, want dit sal julle des te minder raak, hoe meer julle verbonde sal wees met Hom, Wie die enigste is Wie julle kan help. Bowendien is dit goed vir julle wanneer julle op alles let wat julle bekommerd maak. Waak en bid. Want julle is altyd in gevaar om deur die versoeker in die noute gedryf te word. Waak beteken egter altyd om om julle heen te kyk of die vyand naderkom. Waaksaam wees beteken om julle nie in gevaar te begewe nie, om die gevaar betyds te sien en te vermy. Dikwels lyk iets onbeduidend en tog kan dit onaangename gevolge hê. Dit kan 'n werklike gevaar vir julle wees, indien julle nie waak en bid vir beskerming en hulp nie, want die vyand van julle siele sit strikke uit om julle te vang en onoplettende, liggelowige en ligsinnige mense trap daarin en word sy buit. Daarom, waak en bid, sodat julle nie in versoeking kom nie. Die mag van Satan is groot, maar die liefde van God is nog groter en dit geld almal wat van ernstige en goeie wil is en wie deemoedig om Sy genade vra, dan sal daar geen onheil geskied nie. Hy sal julle aards en geestelik beskerm en julle bewaar van die tydelike en ewige verderf en die wesens uit die hiernamaals sal ook helpend ingryp wanneer hulle weet dat hul beskermlinge in nood verkeer. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205