BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 67

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Geslaagde toets op aarde is ’n Godgesinde wil 5460 Die van julle wat My gesoek en gevind het, sal My nooit ooit weer verloor nie. Toegegee, solank as wat julle op aarde lewe, sal julle blootgestel wees aan My teenstander se invloed, maar sodra 'n mens se wil hom na My wend, sal Ek besit van hom neem en verhoed dat hy terugval in die afgrond in. Maar Ek praat van 'n ernstige persoon se wil, wat ten volle bewustelik na My streef. Waar hierdie erns nog nie teenwoordig is nie, kan My teenstander beslis nog daarin slaag om hom van My af weg te stoot, want daar is mense wat deur opvoeding of besprekings met ander, min of meer volgelinge geword het, wat dus by hul medemens aansluit, maar nie uit innerlike begeerte om vinnig na die Vader, Wie hulle in My herken het, te kom nie. Waar hierdie innerlike begeerte egter in 'n persoon wakker geword het, word My Vaderlike liefde aktief. Ek praat mooi en roep hierdie persoon voortdurend, Ek hou hom vas en sal hom nooit weer laat gaan nie. Hy is reeds losgemaak van Satan se kettings, alhoewel hy nie sal ophou met sy pogings om hom terug te wen nie, totdat Ek die persoon terugroep het na My Koninkryk. ‘n Wil wat ernstig geneig is tot My, is die sekerste waarborg dat 'n persoon My en My Koninkryk sal kry. Ek gee hom Krag, want Ek verlang na My kind en sy wil het reeds die toets op aarde geslaag. Dit is net 'n kwessie van besluit vir My of vir My teenstander. Die ernstige wil is die besluit, juis omdat hy in die verlede van My af weggegaan het en die terugkeer na My moet dus vrywillig bereik word. Ek oordeel die wil en nie net woorde wat nie ernstig is nie, maar wat beslis deur My herken word as blote woorde, wat deur die mond uitgespreek word, of gedink word, maar waarvan die hart nie bewus is nie. Nietemin, wanneer die wil vir My ontwaak het, sal die mens aanhoudend streef na hoër vlakke, want so gou as wat hy My Krag ontvang, as gevolg van sy verandering van wil, sal hy dit gebruik vir geestelike strewe. Hy sal reeds effektief by My aangesluit het, Ek sal langs hom loop, Ek sal net nie deur hom herken word so lank as wat hy nog swak is in die liefde nie. Sodra die liefde in hom egter sterker sal word, sal My Beeld toenemend duideliker word, totdat hy My aanvaar het deur die liefde in hom en dan sal hy ook besef dat hy nie meer in die afgrond kan neerdaal nie, want Ek staan nie af wat aan My behoort en vrywillig Myne geword het nie. Julle sal nooit ooit in staat wees om weer van My te skei wanneer julle die toets van die aardse lewe geslaag het nie, in soverre julle wil My gekies het. Dan kan die aardse lewe net bydra tot 'n hoër volwassenheid van siel, julle sal My bewustelik van diens wees en getrou aan My bly totdat Ek julle sal terugroep na My koninkryk wanneer julle uur gekom het. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205