BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 71

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Elkeen kan deur God aangespreek word in die vorm van gedagtes 5469 Ek laat julle woorde van liefde, van troos en van goeie raad toekom en Ek sal julle altyd opheldering gee waar dit julle aan bepaalde kennis ontbreek, julle moet net self die verbinding met My tot stand bring, aangesien Ek andersins nie tot julle kan spreek nie. My Woorde sal egter nie altyd vir julle hoorbaar klink nie, maar julle gedagtes sal self merkbaar so vorm soos wat Ek tot julle wil spreek, indien julle maar net daaraan aandag sal skenk en so lank verlangend wag, totdat My mededelinge julle bereik het. Want dit wil Ek vir julle sê; sodra julle slegs aan My dink, met My praat in gebed, of My aanroep om hulp, is My Liefde reeds by julle. Julle spreek nie verniet nie, maar Ek verneem al julle gedagtes en sal julle ook antwoord. Weinig mense wag egter My antwoord af, weinig mense is so diep gelowig dat hulle oortuig is van ‘n uiting van My kant af. En daarom kan Ek My maar selde aan die mense openbaar, sodat hulle in hulle gevoel en gedagtes My duidelike antwoord kan herken. Geen enkele woord gaan verlore wat julle in diepe aandag tot My toeroep, geen enkele Woord laat Ek onbeantwoord nie. Maar wat julle siele egter die diepste sou verbly het, laat julle heel dikwels by julle verbygaan. Julle het julle geestelike oor nog nie geskool nie en verneem daarom nie die antwoord van My Liefde nie. Julle almal, wat julle in innige gebed met My verbind, kan julle deur My aangespreek voel. Wanneer julle egter My Woorde wil verstaan waarna julle almal so verlang, dan moet julle jul geestelike ore leer. En dit is ‘n doel wat julle almal vir julle moet stel, omdat dit die aardse lewe baie vir julle sal verlig, want dit maak julle waarlik gelukkig om My Woorde te kan verneem wat vir julle almal sonder uitsondering geld, die wat met My innige samespraak hou. Julle almal sal baie krag en troos ontvang uit die aanspreking wat julle deur My ontvang, wat altyd slegs as ‘n gevoel en ‘n gedagte deur julle verneem word, wat julle innerlike rus en die gevoel van geborgenheid sou kan gee en julle sou dus waarlik getroos en versterk word deur My Vaderliefde, wat onafgebroke vir al My kinders geld. Daarom, as julle in Gees en in Waarheid tot My bid, bly daarna in julle gedagtes wat op My gerig is, volhard en julle siele sal in ontvangs neem wat My Vaderliefde haar aangebied het, want Ek neig My tot almal wat My aanroep, wat innige samesprekinge met My hou en Ek wil aan hulle gee wat hulle altyd sal verbly. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205