BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 76

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Aardse nood is dikwels 'n openbaring van God se liefde 5485 My Liefde vir julle is grensloos en tog glo julle dikwels dat julle rede het om Haar te betwyfel. Julle voel dikwels deur My verlaat. Julle word gekonfronteer met allesoorheersende aardse nood en julle ken geen raad nie. Dan het Ek egter slegs vir die skyn van julle gewyk, om deur julle gesoek te word, omdat Ek julle altyd weer opnuut My Liefde wil wys deurdat Ek julle wil help, want nooit sal die nood so groot wees dat Ek dit nie sou kan ophef nie. Ek wil My Liefde aan julle openbaar, omdat Ek julle wederliefde wil wen. Julle geloof in My en My Mag, julle eerbied vir My en julle gehoorsaamheid is niks sonder julle liefde nie, want net sy laat toe dat My kinders My vind. En waar liefde is, is ook geloof en eerbied en gehoorsaamheid. Die liefde is egter die belangrikste, omdat sy net gelukkig maak. Wat doen Ek nie altyd om julle liefde te wen nie. Maar as Ek julle die mooiste lewe op aarde sou besorg, as Ek julle ook alles sou gee wat julle op aarde gelukkig maak, dan sou dit net julle liefde vir die wêreld groter gemaak het, maar nie vir My, wie julle nie sien nie, omdat julle blik op die wêreld gerig is. Daarom moet Ek My dikwels van julle terugtrek, al is dit ook net vir die skyn. Ek moet julle in wêreldse verlatenheid laat beland, in 'n toestand van nood en lyding, sodat julle jul eie onmag kan insien en ook die liefdeloosheid van julle medemens, om My dan te soek, na My te roep en dan ook My groot liefde vir julle te besef as Ek julle uit julle nood bevry. Dan sal die liefde in julle ontwaak en sy word altyd groter, omdat julle in My julle getrouste Vriend en Broer sien, die Helper uit alle nood, die Vader wat Sy kinders innig liefhet. My Liefde sal julle nie vir ewig kan weerstaan nie, maar julle wederliefde kan Ek nie afdwing nie. Daarom probeer Ek om haar met alle geduld te wen, sonder om ooit te verswak in My Liefde, deur Wie julle geskape is. Elke liefdevolle gedagte van julle vergroot My Liefde, omdat dit verseker beteken dat Ek julle weldra vir ewig gewen het. Weet daarom dat julle nie verlaat is wanneer julle jul aards in nood bevind nie. Weet dat Ek dadelik sal kom na julle wat My roep. Weet dat Ek dan net julle liefde wil laat ontbrand, dat Ek hard na julle roep, na julle liefde verlang, soos 'n Vader wat sy kind in Sy arms wil omvou om hom met Sy liefde gelukkig te maak. Die liefde moet egter nie net van een kant af kom nie, wederliefde maak eers gelukkig en dit wil Ek van julle ontvang. Ek verlang altyd na julle, maar soms sal julle in noodgevalle die Waarheid leer ken, want julle staan in die wêreld en julle begeerte is nog baie verdeeld en fokus dikwels op aardse sake. En dan gryp Ek soms na hulpbronne, wat julle weer na My moet wend, om dan met My Liefde op die voorgrond te tree, om weer My Liefde so aan julle te bewys, dat ook julle in liefde vir My sal ontbrand, dat julle Myne sal word en vir ewig bly. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205