BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 79

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Kindskap van God - Opdrag van die mens op aarde 5490 Julle mense is ‘n opdrag op aarde gegee, julle dink egter nie daaraan nie en voel ook nie verantwoordelik of julle reg gebruik maak van jul lewe op aarde nie, dit wil sê, of julle lewe volgens die Wil van God is. Julle het egter maar min tyd en wanneer julle lewe op aarde verby is, sal julle geen verdere geleentheid hê om jul opgelegde taak te vervul nie. Met ’n groot poging kan julle sekerlik steeds vorder na die Koninkryk van die hiernamaals, maar julle sal nooit weer in staat wees om te bereik wat julle maklik op aarde sou kon bereik het nie, naamlik die kindskap van God, wat julle die mees geluksalige wesens in die geesteryk sal maak. Julle kan ‘n buitensporige oorvloed van lig op aarde ontvang en na die fisiese dood die geesteryk as ligwesens binnegaan, want God bied julle so ’n mate van genade aan dat julle alle swakheid kan afskud en met volle krag kan werk, mits dit julle wil is. Om sodanige graad van lig te bereik, is vir niemand onmoontlik nie en die feit dat dit nie moeilik hoef te wees nie, is ’n geskenk van genade van Jesus Christus, Wie dit aan die kruis verkry het vir die mense. Dus kan enigeen Hom nou vra vir krag en elke mens wat Jesus aanroep, sal die doel onherroeplik bereik. Watter een van julle mense luister egter na die boodskappers van God wanneer julle hieroor ingelig word, watter een van julle mense streef bewustelik daarna om kindskap van God op die aarde te bereik? Dit word slegs van julle verwag om te omvorm tot liefde, waarvoor die krag na julle oorgedra sal word, indien julle dit ernstig verlang en Jesus versoek om Sy bystand. Baie min word van julle mense verwag, maar ’n ongelooflike hoeveelheid word julle aangebied en tog streef slegs weinig mense na hierdie graad, wat ‘n lewe in die hoogste geluksaligheid tot gevolg het. Julle moet kinders van God word, die Vader met al julle liefde begeer, julle moet julleself by Sy basiese aard aanpas, dit wil sê, ook liefde word. Julle geaardheid word egter steeds deur selfsugtige liefde oorheers en sy dink slegs aan die aardse lewe, maar nie aan die lewe na die dood nie. Julle vra julself nie af waarom julle op aarde lewe nie, julle probeer nie om die rede daarvoor vas te stel nie, julle beskou eerder die lewe as ’n einde in sigself, terwyl dit inderwaarheid slegs die middel tot ’n einde is. Om hierdie rede laat julle jul tyd op aarde ongebruik verbygaan, julle gebruik jul lewenskrag verkeerd, met ander woorde, julle gebruik haar slegs om aardse besittings te verkry wat verbygaande is. Julle dink egter nie aan die lewe na die dood nie, aan die siel se koppigheid en eendag moet julle ’n bitter prys betaal wanneer julle besef dat julle onherstelbaar iets verloor het, wat julle maklik kon gewen het. God respekteer egter julle wil. Hy bepaal of dwing julle nie, maar Hy waarsku en vermaan julle. Deur Sy diensknegte op aarde lig Hy julle deurlopend in aangaande die rede vir julle bestaan, Hy stuur boodskappers op julle pad wat Sy Wil sal verkondig. Hy konfronteer julle self deur middel van lyding en teenspoed en wys julle die verbygaande aard van aardse dinge. Hy doen alles moontlik om julle tot insig te bring, maar laat julle ’n vryheid van keuse toe en presies om hierdie rede sal julle julself moet regverdig voor Hom, want julle sal in staat wees om julle doel te bereik indien julle jul wil korrek gebruik het. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205