BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 8

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Doel van die aardse lewe: Die verandering van wil en karakter 5303 Julle mense moet deur ‘n proses van hernuwing gaan, anders sal julle ongeskik wees vir die geesteryk, die sfere van lig. Dit beteken dat julle, volgens die manier waarop julle op aarde lewe, nie die nodige volwassenheid het om in die koninkryk van lig te woon nie. Julle het ‘n heel ander houding nodig om ‘n aanvaarbare bewoner van die geesteryk te word en julle moet hierdie toestand op aarde bereik, wat inderdaad moontlik is. Daarom moet julle deur ‘n bepaalde proses van verandering gaan, wat julle uit jul eie moet doen. Jou wese kan nie deur dwang verander word nie, dus word jou toestand aan die einde van jou aardse lewe deur jouself bepaal en jou siel sal jou liggaam verlaat ooreenkomstig jou bereidheid om te verander, óf ontvanklik vir lig, óf steeds omring deur digte lae wat die uitstraling van lig nie kan verdra nie. Maar wie weet dit, wie dink daaroor na wanneer hy daaroor ingelig word en neem die verandering van sy wese ernstig op? Elkeen moet homself suiwer, hy moet sy foute, swakhede en slegte gewoontes verwerp en nederigheid, vriendelikheid, rustigheid, geduld en medelye aanleer. Elke persoon moet homself tot liefde omvorm om al hierdie deugde in hom te kombineer, dan sal hy hom sodanig verander het dat hy in die koninkryk van lig toegelaat kan word, dan sal sy geaardheid vergoddelik wees, dan sal hy hom aangepas het by My fundamentele aard en My daardeur toegelaat het om met hom te verenig, want alles wat ons geskei het, sal bewustelik verwyder wees. Die verandering van sy wese is die weg wat na My lei, hy sal sy aardse doel bereik het en die laaste swaar bedekking afgewerp het, sodra hy sy liggaam verlaat het ten einde dan ewig geluksalig as ‘n geestelike wese te lewe. Slegs dan sal die ware lewe begin. Laat hierdie woorde in julle lewend word: Die ware lewe begin vir jou wanneer jy die Koninkryk van Lig binnegaan. Alles wat dit voorafgegaan het, was slegs die trapleer, die voorbereidingstyd vir die werklike lewe, wat egter tydens die voorbereidingstyd verwerf moet word. Julle mense werk gretig en onverskrokke vir die aardse lewe, omdat julle net dit belangrik ag en julle beskou dit as die doel. Julle neem nie die ware lewe in aanmerking nie, omdat julle nie in ‘n voortsetting van die lewe na die dood van julle liggaam glo nie. O, julle is dwase. Die doel van jou lewe is iets heeltemal anders as om slegs te werk vir die welsyn van jou liggaam. Julle word gereeld hieroor ingelig, maar glo dit nie en daarom verander julle ook nie julle karakter nie en dit is julle val, want indien julle nie geskik is om die koninkryk van lig binne te gaan en Ek julle nie kan en wil vernietig nie, aangesien julle uit My voortgekom het, sal julle jul transformasie elders moet uitvoer en dit kan ‘n groot val en ‘n geleidelike groei beteken wat aan My ewige plan beantwoord, indien die geleentheid om volwassenheid in die hiernamaals te bereik, nie vir julle beskikbaar is nie. Vroeër of later sal julle hierdie verandering van natuur as ‘n menslike wese moet onderneem, selfs My Liefde kan julle nie daarvan bevry nie. Die toestand van ‘n menslike wese is egter die finale toestand in ‘n ongelooflike lang ontwikkelingsproses, deur alle skeppinge van die aarde. As ‘n menslike wese moet julle ‘n bewustelike verandering van wil en natuur bereik, indien die ontwikkelingsproses ‘n suksesvolle einde met julle fisiese dood op aarde moet bereik. Dan eindig julle aardse lewensweg onherroeplik. Nietemin, vooruitgang kan in die geesteryk vêrder gaan, die siel kan haar ellendige toestand in die geesteryk nog erken en probeer haarself te verbeter, maar dit verg baie hulp van die ligwesens of deur menslike voorbidding. Die wese kan egter ook weer afgly in die diepte in, omdat sy nie besef het en probeer het om te verander nie. Dan sal sy ‘n haglike lot moet aanvaar ten einde weer die proses van verandering deur te gaan na ‘n oneindige lang tyd, wanneer sy haar weer moet bewys. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205