BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 83

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Verlies van aardse goedere kan geestelike skatte tot gevolg hê 5503 Julle sal ruim geestelike skadeloosstelling verkry vir alles wat aards van julle weggeneem word of julle ontsê was, as julle slegs daarna sal streef om julle geestelike te vervolmaak. Julle sal nooit vergeefse geestelike versoeke kan doen nie, want elke geestelik geleide gedagte is welgevallig by God en daarom altyd suksesvol. Maar hoe dieper julle mense in die materie verstrik is, des te minder is julle gedagtes geestelik gerig en daarom moet hierdie materie vooraf van julle afgeneem word om julle denke te verander. En daarom moet dit steeds maar net as 'n middel ter vervolmaking beskou word, wanneer julle gedwing word om van materiële goedere afstand te doen. Maar nooit sal julle met leë hande vertrek nie, julle sal eerder des te rykliker geestelike goedere in ontvangs kan neem, as julle dit maar net wil. Julle sal wel aardse materie kan besit, maar dit mag nooit baas oor julle wees nie. Dit moet te alle tye geoffer kan word, wat egter net maklik is wanneer die waarde van geestelike goedere ingesien word. En hierdie waarde sal julle mense eers besef wanneer julle julleself in aardse nood bevind, wanneer menslike bystand nie vir julle gegee kan word nie, maar altyd om geestelike bystand gevra moet word, wat dan ook as buitengewoon kraggewend ervaar sal word. Wat julle aan aardse goedere besit, kan van julle afgeneem word, maar nooit sal julle die verlies van geestelike goedere hoef te vrees nie, as julle genoeë vind in die besit daarvan. Die verlange na geestelike besit sal steeds vervul word, maar aardse besit bly nie julle gewaarborgde eiendom nie. Slegs wanneer jy dit juis - dit wil sê, volgens die wil van God - gebruik en dus tot seën van jou medemens besig en werksaam sal wees, dan sal God dit ook vir julle seën en vermeerder. Maar dan het julle mense julle al self losgemaak van die materie. Julle begeer dit nie meer met julle hele hart nie, maar werk daarmee ten bate van julle medemens. Maar kla nie as aardse besit van julle afgeneem word nie, want God weet waarom Hy dit toelaat en dat die verlies van sulke goedere ook tot julle seën sal strek. Want dan dra Hy julle met barmhartigheidsgawes van geestelike aard en dan hoef slegs julle wil bereid te wees, om dit vir eie voltooiing sowel as die van julle medemens te benut. Treur daarom nooit oor materiële goedere wat van julle afgeneem word nie. Dit is waardeloos vir die ewigheid, maar die verlies daarvan kan vir julle waarde vaste goedere oplewer wat julle gelukkig kan maak, - op aarde en eenmaal in die geestelike ryk. Wat julle geestelik verskaf en versamel, sal vir julle behoue bly en 'n rykdom beteken wat onverganklik sal wees. Maar wat julle aan aards materiële goedere besit, gee dit graag en met vreugde weg en ruil dit in vir geestelike goedere, want die tyd kom waarin maar net hierdie goedere sal baat, waarin alles sal vergaan wat julle vandag nog julle eiendom noem. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205