BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 84

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Elke dag is 'n geskenk 5507 Elke dag is 'n geskenk vir julle, wat julle op 'n wyse manier moet gebruik, want julle sal nooit meer kan inhaal wat julle op aarde versuim het nie, selfs wanneer 'n positiewe ontwikkeling in die ryk hierna vir julle moontlik is. Op aarde sal julle egter baie meer kan bereik, omdat julle krag het wat julle in die geesteryk nie sal hê wanneer julle op aarde gefaal het nie. Jou siel is in 'n heeltemal ander toestand wanneer sy die liggaam verlaat het, wanneer sy geen geestelike krag kan saamneem wat sy wel hier op aarde kon verkry het en wat vir haar 'n ongekende rykdom in die geesteryk sou beteken. Hier op aarde kan julle daagliks en elke oomblik werk vir julle siele en geestelike goedere versamel. In die hiernamaals het julle ondersteuning nodig van liefdevolle wesens om aan julle die toevoer van enige krag te verskaf en sodra julle tot insig kom, sal julle berouvol dink aan die onbenutte tyd op aarde, wat julle verspil het. Elke dag wat julle nog op aarde vertoef, is 'n geskenk van God, waar julle besig kan wees en baie kan verwerf. En om hierdie tyd volgens die wil van God te benut, sal vir julle geestelike rykdom oplewer. Julle sal altyd daartoe aangespoor word, omdat elke dag wat julle nie vir die ewigheid geleef het nie, wat julle slegs gebruik het om wêreldse verpligtinge en aardse goedere te verwerf, wat verganklik is, onherroeplik verlore is. Die einde breek binnekort aan vir elkeen van julle. Slegs min sal die laaste dag meemaak, want die meeste sal vooraf weggeroep word, voordat hulle wegsink in die diepte. Want die laaste tyd sal groot eise stel aan die vrye wil van die mens, wat vir die siel werksaam moet wees wat maar net vir die liggaam sorg en vergaar. Die laaste tyd sal maar deur weinig mense so benut word, soos wat nodig is om die hiernamaals vol lig te kan binnegaan. Die meeste mense dink egter nie aan hulle siele nie. Hulle luister nie na die vermanings en waarskuwings wat die liefde en barmhartigheid van God hul nog laat toekom nie. Hulle glo nie en dit is hul ondergang. En God se barmhartigheid neem hulle by wie daar nog 'n moontlikheid bestaan om in die ryk hierna opwaarts te vorder, al is dit ook onder heelwat moeiliker omstandighede as op aarde, voortydig van die aarde af. Maar waar hierdie vooruitsig nie bestaan nie, behou die mense hul liggaamlike lewe tot aan die einde om dan as volledige mislukkings ‘n vreeslike lot tegemoet te gaan, naamlik om weer ingelyf te word in die materiële skeppings, ten behoewe van hul opwaartse ontwikkeling vanuit die diepte. Elke dag is vir julle mense nog 'n geskenk, wat julle sal moet benut na die beste van julle vermoë. Leef volgens die wil van God en vergaar en werk slegs vir die lewe van die siel, want die aarde sal vergaan met alles wat op haar lewe. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205