BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 85

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Kom almal na My toe 5508 Julle sal 'n goeie heenkome in My Arms kan vind as julle belas en belaai is, want My Liefde wil julle almal omhels en Ek sal niemand van My af wegstoot wat in nood na My kom en My om hulp vra nie. Ek wil troos en krag gee, Ek wil wonde genees en swakkes sterker maak, Ek wil in alle harte hoop en vertroue wek, Ek wil My genade uitdeel, omdat niemand se siel gesond kan word sonder genade nie. Kom almal na My wat uitgeput is en onder laste gebuk gaan en Ek sal julle verkwik. Wie egter swak is in die geloof, hoor wel hierdie woorde, maar neem dit nie aan nie, al is hulle ook tot hom gerig, hy dra sy las verder, wat Ek egter graag van hom sal wil afneem wanneer hy homself aan My oorgee. Kom na My toe. Julle wil moet julle self na My toe dryf, want Ek het net die las op julle skouers gelê sodat julle die weg na My sou vind. Elke nood is 'n lokroep van julle hemelse Vader, wat in Sy Liefde na julle liefde, na julle koms, verlang, om julle geluksalig te kan maak. En so ook moet nood van die siel julle na My toe lei, julle moet alles aan My toevertrou, want Ek wil dat julle ontslae raak van dit wat julle terneerdruk. Ek ken wel al julle lyding en nood, maar Ek kan julle eers help wanneer julle alles aan My voorlê, omdat Ek wil hê dat julle jul as My kinders teenoor jul Vader gedra, omdat Ek wil hê dat julle altyd die weg sal gaan wat alle goeie kinders gaan, die weg na die Vader, Wie in sy Liefde alle sorge van julle wil wegneem en Wie julle met raad en daad wil bystaan om julle gelukkig te maak nou en vir ewig. Vlug altyd in My Arms in, wat Ek beskermend oor julle uitsprei om julle oor rotse en paaie vol klippe heen te dra, wat julle met liefdevolle sorg lei solank julle op aarde leef. Wees altyd vol vertroue, want Ek stoot nie een van julle van My af weg nie, al leef julle ook in sonde. Ek wil julle vrymaak van sonde en skuld, kom net na My toe, almal wat belas en belaai is. Roep My aan om erbarming met julle te hê en Ek sal julle verhoor, Ek sal My Hande na julle uitsteek, sodat die weg na My vir julle maklik sal word, want Ek wil help en genees, Ek wil siekes en swakkes wat hulleself net nie meer kan help nie, gelukkig maak en julle almal moet in My Diegene herken Wie julle verlos het, omdat Sy Liefde vir julle oorgroot is. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205