BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 86

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Worsteling in die geestelike wêreld – Voorbidding en uiteensetting van die evangelie 5513 In die geestelike wêreld is dit 'n onvergelykbare worsteling, want die aantal onedele geeste reik tot in die onmeetlike en hulle getal neem voortdurend toe, omdat die mense wat van die aarde heengegaan het, heeltemal in die verbanning is van die een wat die ryk van die duisternis regeer. Dit is 'n oënskynlik onbeheersbare taak om siele uit hierdie ryk te verlos. Dit is 'n stryd van die kant van die ligwêreld, wat altyd alleen in liefde gevoer word en uitermate baie geduld en volharding vereis, want die duistere wesens is altyd besig om 'n siel wat hulle wil ontvlug, teen te hou, om welke rede daar as te ware ’n geveg tussen die ligwesens en die kragte van die duisternis plaasvind oor die siele van die mense wat nog nie die teenstander van God heeltemal hopeloos ten prooi geval het nie. Maar dit gaan daaroor om die wil van die siele te stimuleer, dat hulle na Bo verlang, omdat die ligwesens dan met krag kan ingryp, terwyl hulle vooraf geen krag mag gebruik het nie. En hierdie moeite, naamlik om die wil van die siele reg te rig, is onvergelykbaar moeilik en dikwels sonder resultaat. Wat daar ookal aan die siele verduidelik word, neem hulle nie aan nie, omdat hulle ongelowig is. En tog mag die ligwesens hulle nie opgee nie, omdat net volharding na die doel lei. Hulle kan ook nie in hul volheid van lig aan die siele van die duisternis verskyn nie, om hulle wil nie te dwing om na hulle te luister nie. Hulle moet hulself in dieselfde omhulsel vertoon en so hulle nood belig, om hulle te beweeg om hul toestand te verander. Hul liefde tref hulle weliswaar goed, maar die geestelike nood van die siele is dikwels so groot dat hulle afgestomp is en nie meer toeganklik is vir onderrig nie. Hulle kan net gewen word deur steeds weer nuwe pogings, omdat hul nood ondraagliker word, hoe langer hulle weerstand bied. As die ligwesens van die kant van die mense op aarde ondersteuning kry deur voorbidding of hulle die evangelie laat toekom deur middel van gedagtes, dan is die siele makliker bereid om hulle aan te hoor, omdat hulle dan krag ontvang wat hulle wil om te verwerp, verswak. En dan sal die pogings van die ligwesens ook sukses behaal. Die gedagtes van die mense op aarde kan ware wonderwerke verrig in die geesteryk. Die siele kry daardeur 'n sekere ondernemingslus. Hulle voel 'n krag wat hulle nou wil gebruik en hulle het skielik die begeerte om hul ellendige toestand te verbeter. Hulle sien as te ware uit na 'n geleentheid om hul huidige toestand te ontvlug en hulle sal ook altyd hulpvaardige wesens vind, naamlik Ligwesens, wat vir hulle egter nie as sodanig herkenbaar is nie, maar wat hulle nou met raad en daad bystaan. Die Ligwesens is onvermoeid besig om die aan hulle toevertroude siele omhoog te lei. Net die eerste begin is dikwels ongelooflik moeilik, voordat die wil van die siel bereid is om hulle aan te hoor, want dan span die vyandige kragte hulself onafgebroke in om hulle teenstrydig te beïnvloed en almal af te wys wat hulle wil help. Gebed van 'n mens op aarde kan dan 'n onnoemlik seënryke uitwerking hê, want die krag wat daardeur aan die siel oorgebring word, word altyd in positiewe sin gebruik. Dit is asof die siel dan die vyandige houding van die laer kragte en die wil van die Ligwesens om te help insien en hulle draai hulle doelbewus na die Ligwesens toe en weg van die laer kragte af. Van een kant moet die siele hulp aangebied word as hulle self nog nie insien waaroor dit gaan nie. En daarom is die liefdevolle voorbede die betroubaarste skenking van krag, omdat dit aan die nog van God afkerige wese as weldaad tasbaar is en sy het nou die krag om te gebruik, dit wil sê, om haar wil te verander, dus deur die toestroming van krag haar weerstand opgee en nou makliker te lei en te beïnvloed is deur die wesens wat haar wil help om opwaarts te gaan. Die stryd om hierdie siele is ontsettend moeilik, maar tog nie hopeloos nie. En daarom word die Ligwesens nie moeg nie en verslap hulle nie, totdat hulle die siele uit die duisternis getrek het na die ewige lig. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205