BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 87

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Reiniging van die hart as tempel van God 5515 Ek wil in julle woon, daarom moet julle hart ook so gesteld wees dat Ek daarin kan woon en Ek kan slegs daar bly waar al die nie-Goddelike reeds verwyder is, Ek kan slegs in ‘n tempel van liefde wees, in ‘n opnamehouer wat waardig is om My in haarself te dra. En dit vereis baie arbeid aan julleself om die hart so te omvorm sodat Ek daarin kan bly, want as die vuilis verwyder nie word nie, brei dit weer uit en die arbeid moet onvermoeid verrig word totdat die hart getooi is met die deugde wat My nou daarin verblyf laat neem. Ek is vol Liefde en Geduld, dus sal julle dit ook moet wees, Ek is sagmoedig en bo alles vredeliewend en so moet julle ook julle bes doen om aan My gelyk te word. Ek is vol toegewendheid en begrip vir alle swakhede en vra van julle dieselfde, ofskoon julle die graad nie sal bereik wat julle op aarde al tot ‘n goddelike wese omvorm nie. Ek vergeef diegene wat My beledig het en vergeld dit aan hulle met genadegawes van allerlei aard en so ook mag julle geen enkele medemens ‘n onreg kwalik neem nie, julle moet met gelykmoedigheid en vriendelikheid diegene bejeën wat julle krenk en julle sal aan hul liefde moet gee en dus ook probeer om hul liefde te wen. Julle sal steeds ‘n voorbeeld moet neem van My lewenswandel op aarde, dat Ek as mens met dieselfde teenwerkinge te kampe gehad het en tog oorwinnaar gebly het, omdat die Liefde My Krag gegee het, Wie julle ook te alle tye sal kan bereik, as julle maar net baie liefde gee. So ‘n gelouterde hart sal spoedig daarvan bewus word Wie sy in haarself dra, want die liefde trek My baie sterk aan, die liefde maak die hart mooi en in vergelyking daarmee kan niks bly bestaan wat My teenwoordigheid sou kan verhinder nie. En julle moet nie oordeel nie, julle moet dit aan My oorlaat, want Ek oordeel waarlik regverdig, maar tog anders as julle, omdat Ek ook dit wat nog vêr van My afstaan, liefhet en eens wil wen. Probeer om te lewe volgens My voorbeeld op aarde en die poging sal vir julle beloon word. Want wie ernstig wil, word ook My Krag in oorvloed toegestuur om sy wil ook te kan uitvoer. Wie ernstig na innerlike voltooiing streef, sal dit bereik, want hy sal My spoedig as sy Helper in hom bemerk en saam met My sal alles vir hom lig wees, ook die bereik van ‘n graad van volwassenheid wat die strewe en doel van julle almal moet wees. Julle hart sal vir My ‘n woonplek geword het en sal so bly en Ek sal by julle aanwesig wees tot in alle ewigheid. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205