BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 88

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Liefde vir die wêreld - Ernstige aanmaning 5517 Die mense wil nie die wêreld opgee nie en daarom probeer hulle kompromieë maak wat Ek egter nie kan aanvaar nie. Niemand kan twee here dien nie, in die besonder nie wanneer albei in hul wese volledig teenstrydig is nie. En so is die wêreld met al haar vreugdes en bekoringe volledig teenoorgesteld aan dit waarna julle mense sal moet streef, naamlik die geestelike ryk waarvan Ek Heer is en sal bly. Weliswaar staan julle midde in die wêreld om julself te bewys, om te leer om die wêreld te oorwin, maar nie om haar ten volle te geniet sodat al julle fisiese behoeftes bevredig kan word nie, want in gelyke mate laat julle die siel onbevredig. Julle maak staat op 'n natuurlike afname van jul begeertes en wense met die toenemende ouderdom en glo dat julle dan nog genoeg tyd sal vind om aan jul siele te dink, maar weet julle of julle nog lank op aarde sal wees? Weet julle of julle 'n ouderdom volgens julle wil sal beleef? En weet julle hoe arm en ellendig julle die ryk hierna sal ingaan indien julle skielik weggeroep word? Gevolglik is dit onverstandig om wat die belangrikste in die lewe op aarde is, uit te stel na 'n tyd wat vir julle nog onseker is. En gevolglik sal julle ook moet besef dat die plesiere van die wêreld, 'n wêreld bevredigende lewe op hierdie aarde, nie goed kan wees in My oë nie, anders sou julle geen rekening daarmee hoef te gehou het dat elke dag julle laaste kan wees nie. Elke mens wat slegs 'n geringe geloof in My het en aan `n voortlewe na die dood, sal deur 'n ongemaklike gevoel oorval word as hy hom 'n skielike dood sou voorstel, omdat hy weet dat hy nie in ooreenstemming met My Wil geleef het nie, maar homself verdoof het met die wêreld en haar vreugdes. Slegs geheel ongelowige mense het geen enkele bedenking of gewetensbeswaar wanneer hulle uit die wêreld haal wat hulle maar kan nie. Hulle het die stille Vermaner in hulself al lankal verdoof, wat egter nog steeds Haar stem sal laat klink by diegene wat nie sonder geloof is nie. En vir hulle is My Woorde bedoel, dat hulle daaraan moet dink dat hulle skielik weggeroep kan word, dat die wêreld hulle niks kan gee wat vir die ewigheid volhoubaar is nie, dat hulle niks wat vir hulle op aarde begerenswaardig lyk, kan saamneem in die geestelike ryk nie. Hulle moet daaraan dink dat hulle hul moet losmaak van die wêreldse en dat hulle dit ook maklik kan doen wanneer hulle die liefde in hulleself ontwikkel. Dan sal niks wat aan My teenstander behoort en dus sonder liefde is, meer vir hulle begerenswaardig wees nie. Die liefde gee hulle ook die regte insig in waarde en waardeloosheid van die dinge. Slegs die liefde is die teenwig vir die wêreld, want wie die liefde het, vind ook aansluiting met die ewige Liefde en Sy word nou die doel van sy wense en begeertes. Die wêreld verbleek en sy is nie meer bekoorlik nie. Die siel word nou meer bedag as die liggaam. Die mens leer dan om die wêreld te oorwin en dan leef hy sy lewe ook sinvol en doelmatig. En hy hoef ook nie 'n skielike wegroep te vrees nie, want die siel het dan die weg gevind wat na haar ware Vaderland voer. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205