BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 89

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Opwekking van geestelike honger 5518 Geestelike honger moet opgewek word onder die mense. Dit vereis die aanbied van ’n voorsmakie oor wat presies daardie kennis bevat wat vir die mense onduidelik was. Elke mens is op ’n bepaalde gebied onseker, elke mens het ’n besondere probleem wat hom besighou en as hy daaroor 'n verduideliking gegee kan word, sal hy ook sy hart oopmaak vir verdere kennis en dit is dan van die grootste belang wanneer die een wat verduidelik (onderwysende persoon) hom nie ’n antwoord ontsê nie, wanneer alle denkbeelde aan hom bekend is en wel so duidelik dat hy sy kennis aan sy medemens kan oordra, dat hy die honger van die mens wat na Waarheid verlang, kan bevredig. Die verlange na Waarheid het nog nie in die mensdom ontwaak nie, hulle staan onverskillig teenoor dit wat vir hulle onverstaanbaar is, hulle verlang nie duidelikheid nie en daarom kan sy nie aan hulle gebied word nie. Die rede daarvoor lê egter in die feit dat hulle denke nie gestimuleer was nie, dat geen voorbeelde vir hulle aangebied was nie, dat hulle nie gevra was om hulself uit te spreek, om hulle eie denke te verduidelik nie. 'n Vraag kan buitengewoon fassinerend wees wanneer dit op die regte oomblik en op die regte manier gevra word en ’n antwoord kan buitengewoon bevredig wanneer dit deur ’n leraar wat daartoe bevoeg is gegee word, wat die suiwer Waarheid verteenwoordig en kan uitdra. Dan sal die begeerte na meer kennis vanself ontwaak en slegs dan kan 'n honger persoon gevoed word met brood uit die hemel. ‘n Antwoord wat onkunde verraai, bevredig nie en kan verhoed dat mense 'n verduideliking soek. Die suiwer Waarheid spreek egter vir Haarself en daarom ook vir elke persoon wat die suiwer Waarheid soek. En hierdie persoon sal nou voortdurend hemelse brood aangebied word, wat van Bo aan hom oorgedra sal word en hy sal nie meer honger of gebrek hoef te lei nie. Hy sal altyd ryklik volgens behoefte en hoedanigheid ontvang, want om die brood uit die hemel te kan geniet, is dit slegs nodig dat die mens die siel werklik wil laat ontwaak, dit beteken om ontvanklik te wees vir wat God se Liefde hom bied. Daarom moet julle as verteenwoordigers van God en sy ryk altyd Sy Woord verkondig, selfs al is daar geen begeerte daarna nie, want Hy sal julle seën wanneer julle praat en julle sal die seën ervaar. Die luisteraars sal self meer wil weet, hulle sal soek vir geleenthede wanneer die goddelike Woord aan hulle verkondig kan word. Julle moet in liefde uitdeel wat julle self deur die groot liefde van God ontvang het. Dan sal dit nie versuim om 'n indruk te maak op julle medemens nie. Dan sal julle God en Sy Koninkryk bevorder en getrou werk in die wingerd doen, want julle is Sy dienaars, julle moet die tafel van God toon aan diegene wat die feesmaal wil vier en dus goeie gawes skenk, julle moet altyd en oral die Woord van God verkondig waar die wat geestelik gebrek ly na julle gestuur word, julle moet die brood van die hemel vir hulle aanbied en hul geestelike honger lewendig hou, sodat voedsel steeds weer verlang sal word deur die siele wat eens die hemelse brood geproe het. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205