BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 9

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Die laaste dag kom skielik en onverwags 5305 Daar word vir julle 'n skielike einde aangekondig. Dit moet op so ’n manier verstaan word dat niemand in staat is om die dag te bepaal nie, dat niemand die dag sal weet wat slegs deur Myne onderskei sal kan word in die lig van die groot, byna ondraaglike teenspoed, wat ook aangekondig is as ’n gebeurtenis wat sal plaasvind voor die finale einde. Baie mense weet sekerlik dat die eindtyd begin het en dat dit een of ander tyd met hierdie dag sal eindig. Hulle weet dit, omdat dit oral bespreek word, maar hulle glo dit nie so vas dat hulle hul voorberei vir hierdie dag nie. Wêreldse mense sal aangegrypword deur 'n geweldige drang na plesier, al gulsiger bring hulle hulde aan wêreldse plesier en geniet hulself gewetenloos ten koste van ander, hul wense en eise word steeds groter en hulle lag smalend vir diegene wat, in hulle geloof in My, wêreldse plesier ignoreer en veroorsaak vir hulle skade waar moontlik. Die wêreld leef in sonde en dit sal vir julle ‘n sekere teken wees, want julle sal dinge ervaar wat julle nie sou dink moontlik is nie. Die bose gedrag van jul medemens sal die uur op die wêreld horlosie openbaar. Ten spyte van die feit dat julle in staat sal wees om alles te bemerk en dat die tekens van die tyd heeltemal ooglopend sal wees, sal julle ook onverhoeds gevang word, want die einde sal gouer kom as wat julle dink. Die einde sal van van een dag na die volgende kom, dit is, die wêreld se aktiwiteit sal buitengewoon bedrywig wees en mense laat glo dat hulle die lewe onder die knie het, dat hulle in beheer is en hul lewens kan vorm volgens hul smaak. My Eie sal die beroering noukeurig bekyk en die ondergang verwag, maar hulle glo ook dat die oordeel nog steeds vertraag sal word in die lig van die mense se voortdurende roerende vreugde van die lewe, alhoewel hul geaardheid aaklig en harteloos is. Die teistering deur laasgenoemde sal egter groei en Ek sal hulle Self stop. Om hierdie rede sal Ek skielik en onverwags kom, selfs vir My Eie, want die sondes van die wêreldse mense is skandelik, Satan oorskry sy gesag en sy uur het dus aangebreek. Wanneer niemand dit verwag nie, sal die dag kom wat van die begin af bepaal is, die laaste dag op hierdie aarde, wat skrik en angs sal bring vir die mense wat aan die Satan behoort, maar wat ook bevryding uit uiterste nood sal beteken vir My Eie, die dag van oordeel, wanneer dit sal gebeur wat in Woord en Geskrif verkondig is. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205