BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 93

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Satan se aktiwiteite 5535 Die demoon uit die onderwêreld probeer om oral in te glip om haat te versprei en verwarring aan te hits en hy gebruik elke moontlike geleentheid wat hom gebied word. Hy veroorsaak moeilikheid tussen mense, hy saai onmin en twis, hy gebruik leuens en ontneem mense so van die vrede wat hulle nodig het om God te vind, want Hy, wat God se teenstander is, wil dit voorkom. En sy invloed kan kragtig wees as mense nie op hul hoede is en onmiddellik na God draai sodra hulle sy benadering agterkom nie. Een gedagte opwaarts is reeds genoeg om weerstand teen hom te bied, want sy mag sal gebreek word waar daar van God se krag gebruik gemaak word. Hy haat dit wanneer 'n siel vrede het en probeer om in te meng daarmee, want dan is al die ander aanvalle makliker en suksesvol vir hom. Julle mense het geen idee hoe vyandig hy teenoor julle is nie, hoe hy alles haat wat na God streef en hy sal nooit moeg word om te probeer om julle te laat val nie. Hy is nie in staat om enigiets te doen solank as wat julle in liefde lewe nie, dit is hoekom hy probeer om eers die liefde in julle te onderdruk, hy probeer om julle innerlik te irriteer en gif te versprei, om slegte gedagtes te wek oor julle medemens en hou aan roer waar sy gedagte in julle aangesteek is. Hy is gevaarlik in sy harteloosheid, sy haat veroorsaak groot skade en julle moet altyd op julle hoede wees en die eerste onvriendelike gevoelens in die kiem smoor, deur 'n beroep te doen op Jesus Christus om julle uit sy beheer te verlos. Hy vrees hierdie oproep en daarom probeer hy om alle helder denke in julle te verwar. Alles wat julle onrustig en senuweeagtig maak in die wêreld, is sy invloed om julle denke te verwar, want dan sal hy goeie grond vind vir sy bose saad. Julle mense moet altyd in gedagte hou dat die stryd tussen lig en duisternis altyd aanhou en dat hierdie stryd gevoer word om julle te kry. As julle dus doelbewus God se kant neem, sal die teenstander verloor. Op eie krag sal julle egter nie slaag nie, want hy sal sterker wees as julle, as julle nie gebruikmaak van God se krag deur julle oproep om hulp nie. Moenie toelaat dat julle versteur word deur julle medemens, deur gebeure, deur gedagtes of ervarings nie. Oorkom elke rustelose gedagte deur God om hulp te vra en vrede sal na julle terugkeer, want dan sal julle in staat wees om elke versoeking te weerstaan, want julle vrede in God is 'n wapen wat julle kan gebruik om die teenstander te verjaag. Skuil in die Een wat sterker is as alle versoekers saam. Bied God se teenstander geen rede om oor julle te triomfeer nie. Onthou egter altyd dat, op julle eie, julle te swak is om weerstand te bied, maar dat julle alles kan bereik met God, Wie geen oproep sal verontagsaam nie. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205