BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 94

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Die wil om te help en die werk van die Ligwesens 5536 Ongekende geleenthede is geskep om die siele te help, op aarde en aan die anderkant, wat nog donker in die gees en dus ellendig is. Aktiwiteite van die Ligwesens bestaan ook daaruit om onvolmaakte siele op die aarde te help, of diegene wat die geestelike koninkryk in 'n onvolmaakte toestand binnegegaan het. Al hulle pogings is toegewy aan die verlossing van die geestelike wese, om lig te bring in die duisternis, hetsy dit op die aarde of in die geestelike ryk is. En aangesien die aanvaarding van die lig nie deur dwang bereik kan word nie, moet die siele gekonfronteer word deur gebeure wat hulle wil sal stimuleer om aktief te raak op een of ander manier. Dus word hulle inderwaarheid voorsienend aangemoedig om hul wil tot uitdrukking te bring. Hulle word genader deur wesens uit die geestelike ryk, of deur mense op aarde, wat hulle inspireer om geestelik aktief te raak en alle invloede kan lei tot die siel se gunstige verandering van wil, met gevolglike geestelike volwassenheid. Daarom kan alles wat die mens op aarde konfronteer, geskik wees vir die bereiking hiervan. Met die regte gesindheid kan die mens se hele lewe op aarde vir sy geestelike vooruitgang van nut wees en individuele gebeure kan die genoemde regte gesindheid teenoor God aktiveer en dan sal die persoon se aardse lewe sy verlossing tot gevolg hê. So kan die siel egter ook verwag om in die geestelike wêreld beïnvloed te word deur die Ligwesens, wat die taak voortsit waarin hulle nie op aarde geslaag het nie. Die siel sal ook geestelik beïnvloed word in die geestelike koninkryk, want afgesien van haar omgewing, is alles wat die siel teëkom vir die uitsluitlike doel van die stimulering van haar gedagtes, sodat sy bewus kan word van haarself en haar verkeerde gesindheid en probeer om te verander. Gedagtes word altyd aktief gehou, sodat die wese sal leer om haar eie toestand te herken en poog om te verander. Wenke van daardie aard word ook gegee deur die wesens van die lig, wat voortgaan met hul werk van verlossing aan die siele, omdat hulle deur hul liefde beweeg word om hulle vry te stel van hul armsalige toestand. Gevolglik is niemand en geen wese in die geestelike koninkryk sonder ondersteuning nie, hulle pogings word net nie erken solank as wat die siel nie bewus is van geestelike sake nie. Baie min is bekend oor die verhouding tussen die geestelike wêreld en die mense en die meeste mense ontken alle kontak en maak dus nie gebruik van die kennis wat deur sulke kontakte verkry kan word nie. En tot dan sal hulle nie glo dat al die gebeure wat plaasvind in die menslike bestaan, vooraf beplan is en kan, maar hoef nie, te lei tot geestelike volwassenheid nie, want dit is vir elke persoon om self 'n voordeel vir sy geestelike ontwikkeling uit elke ervaring te ontleen. Die siele in die hiernamaals word ook gehelp om opwaarts te gaan deur die Ligwesens, maar altyd met inagneming van die vrye wil, want ook daar is vrye keuse vir God of Sy teenstander die beslissende faktor vir die siel se hoër ontwikkeling. Geen siel sal egter verlaat word as sy verkeerd besluit nie. Daar sal altyd en vir ewig vir haar geveg word, totdat sy eendag die regte wilskeuse sal maak, totdat sy vrywillig sal bely om met en vir God te wees, vir Wie sy eendag moet en inderdaad sal vind, ten einde salig gelukkig te wees. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205