BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 95

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Totale oorgawe aan God waarborg Vaderlike sorgsaamheid 5545 Beskou julle as My beskermlinge en 'n innerlike kalmte sal julle oorstroom. Alle verantwoordelikheid word van julle afgeneem wanneer julle julself in geloof aan My oorgee en My alleen laat heers en Ek sal waaragtig alles in goeie bane lei. Julle moet My aanroep in tye van liggaamlike sowel as geestelike nood maar dan vol geloof op My besluit wag, omdat julle nie weet wat vir julle goed is nie. Ek weet egter wel en behandel julle soos 'n liefdevolle Vader wat net die beste vir Sy kinders wil doen. Laat julle daarom deur My gelei word en wees nie bekommerd nie, want Ek sal julle waarlik korrek lei. ’n Aardse kind se volledige oorgawe aan sy Hemelse Vader is 'n monumentale gebeurtenis, aangesien dit alles sal bereik as gevolg van sy geloof in Hom. Hierdie geloof is nog nie teenwoordig waar twyfel en angstige bekommernisse oor die toekoms steeds 'n mens se hart bedruk maak nie, want die mens het homself nog nie aan My oorgegee nie en gaan dus steeds gebuk onder 'n swaarder las as wat nodig is. Ek ken al jou bekommernisse, geen gedagte ontsnap My nie, Ek ken jou innigste gevoelens en dus weet ek ook wat 'n mens nodig het en dit is wat ek aan hom wil gee. Maar ek wil hom ook die geloof gee wat nog steeds afwesig is en dus sal ek nie sy bekommernisse wegneem totdat hy geloof gevind het en alle probleme aan My toevertrou het nie. Dan sal sy sorge egter van hom afval, dan sal hy geen twyfel en bedenkings meer hê nie, dan sal hy volledig gerusgestel en verseker wees van My hulp. Solank as wat die toekoms julle nog bekommer, so lank as wat angstige gedagtes julle nog besighou, is julle nog nie genoegsaam met My verbonde om te voel soos My beskermlinge nie, want hierdie bewustheid sal alle angs en sorge van julle af wegneem. Julle kan netsowel onverskillig wees oor aardse eise, omdat julle nie in staat is om dit sonder My hulp te bedwing of te vervul nie. Vertrou My dus en alles sal ten beste vir jou gereël word. En as jy nie die beste in iets kan sien nie, vertrou daarom op My, want Ek sien waarlik wat goed of sleg vir julle is, want Ek heers met Liefde en Wysheid en wil net die beste vir julle hê. Maar slegs totale oorgawe aan My, volledige oorgawe van julle wil aan Myne, waarborg My Vaderlike sorg en julle kan ophou om julle te bekommer. Julle moet altyd onthou dat, maak nie saak wat gebeur nie, niks kan gebeur sonder My wil of My toelating nie. En wat gebeur is goed, want Ek waak oor elke mens, des te meer oor diegene wat My wil dien en wat, as My knegte, ook die beskerming van die Vader van die huis geniet. Wie ookal in My arms invlug soos 'n kind, sal aanvaar word as 'n kind en hy sal die die Vader se beskerming en al Sy liefde geniet. Julle aardse lewens kan maklik kan wees indien julle aandag gee aan My Woorde en jul probleme oorhandig aan My, Wie julle liefhet en julle wil help om innerlike vrede en 'n lewende geloof te verwerf, Wie steeds by julle is wanneer julle Hom aanroep. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205