BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 99

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Ernstige aanmaning om aan jou siel te werk 5550 Julle sal sonder om tyd te verspil aan jul siele moet begin werk, want daar is nie veel tyd meer oor nie. Wanneer Ek julle weereens hierdie woorde toeroep, sien dan die dringendheid daarvan in. Sien My Liefde vir julle en sien die gevaar waarin julle verkeer. Ek kan julle geen duidelik sigbare tekens gee, tekens wat julle sal moet glo, omdat jul dit geen voordeel sal bring nie. Dit sou net 'n gevolg van My Wil onder dwang wees, uit vrees vir wat julle dan sou glo, naamlik dat die einde kom en daarmee die ondergang. Ek wil julle red, dit wil sê,: Julle van hierdie ondergang bewaar en daarom kan Ek nie julle vrye wil aanraak nie. Ek kan julle slegs toespreek en aan julle dit voor oë hou wat onherroepelik gaan kom, maar wat nie deur julle gevrees hoef te word as julle in 'n volwasse toestand verkeer nie. Julle mense op hierdie aarde, dink tog na oor die verantwoordelikheid wat julle het ten opsigte julle siele, die onverganklike in julle. Dit sal julle nog bitterlik berou indien julle My en My Woorde ignoreer, want julle sal dan nie meer kan inhaal wat julle nou nog kon gedoen het nie en julle sal baie moet ly as geestelike rykdomme by julle ontbreek, wanneer julle naak en arm in die hiernamaals aankom. En al is julle tyd op hierdie aarde nog baie kort, al word julle ook weggeroep voor die einde, elke dag sal vir julle skatte kan oplewer as julle dit maar net behoorlik wou benut. Begin tog met julle siele arbeid. Gaan tog 'n innige verbinding met My aan. Vra My om genade, smeek My om krag om dit te kan verrig wat Ek julle as taak op aarde gestel het. Gee julle aan My oor, dit wil sê,: onderwerp julle wil geheel en al aan Myne, wandel opreg voor My oë. Leef van nou af aan die lewe met My, laat My nie meer weg uit julle gedagtes nie, dat julle My voortdurend om julle heen wil hê en My Liefde sal julle aangryp en ook help indien julle te swak is. Begeer dat Ek My oor julle bekommer. Begeer om julle taak op aarde te vervul en Ek sal julle stuur en lei. Ek sal julle nie meer alleen laat en julle wil sal steeds sterker word en in My Wil opgaan en dan is alle gevaar vir julle verby. Dan sal julle die einde of 'n skielike dood nie hoef te vrees nie. En dan sal julle siele gered wees en gaan sy 'n nuwe lewe tegemoet in die geestelike ryk. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205