DIE MELGISEDEK ORDE
VERSKEIE SKRYWERS

Hoofstuk 3

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35.

INLEIDING 1 Die Melgisédek-orde is `n onderwerp waar daar nie veel oor geskryf is nie. Jare gelede het ek `n Israeldominee gevra om hierdie onderwerp vir my te verduidelik, waarop hy self erken het dat hulle niks op kweekskool hiervan geleer het nie. Dit is dus logies om af te lei dat ons Hemelse Vader hierdie onderwerp verborge gehou het. Nou, in die laaste tyd voor die einde, sien ons dat daar baie meer oor hierdie onderwerp openbaar word, en dat dit nou tyd geword het om hierdie verborgenheid aan die lig te bring. Neem kennis dat ons maar net soveel kan sien as wat daar lig gegee word deur ons Vader, en dat ons somtyds aannames kan maak wat later, met meer kennis tot ons beskikking, verkeerd bewys kan word. Maar met die inligting huidiglik tot ons beskikking, sal ek met hierdie skrywe poog om ietwat lig te werp op hierdie groot verborgenheid. Alle eer aan ons Verlosser en Messias, JaHWèshua vir alles wat Hy aan ons openbaar. Die geskrifte wat ons sal raadpleeg, is die Boek van Herinnering, die Lorber-geskrifte, die profesieë aan Bertha Dudde en die profesieë aan die Boerevolk, wat nou tans aan die eindtyd deurgegee word aan Sy skryfknegte.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205