DIE MELGISEDEK ORDE
VERSKEIE SKRYWERS

Hoofstuk 8

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35.

DIE VREDESVERBOND VAN NUMERI 25 6 Omdat die Melgisédek-orde `n koningsorde van Geregtigheid en Vrede is, kan ons nou elke plek in die Skrif waar hierdie twee beloftes voorkom, betrek op hierdie komende orde wat nog in sy finale vorm opgerig moet word. Ons Messias verwys na hierdie orde in die volgende belangrike verse. Johannes 14:27 en 16:33 14:27 VREDE laat Ek vir julle na, My Vrede gee Ek aan julle; nie soos die wêreld gee, gee Ek aan julle nie. Laat julle hart nie ontsteld word en bang wees nie. [Psalm 119:165; Boekrol van Henog 11:2; 45:6] 16:33 Dit het Ek vir julle gesê, dat julle in My Vrede kan hê. In die wêreld sal julle verdrukking hê; maar hou goeie moed, Ek het die wêreld oorwin. Duidelik onderskei JaHWèshua hier dat daar twee vredes op aarde sal wees, die ware vrede, naamlik Sy Vrede en die ander wêreldse vrede. Om meer lig op Sy vrede te kry, moet ons gaan kyk of Hy Sy Vrede nie dalk meer eksplisiet verklaar het nie. Ons het wel so `n voorbeeld, en dit is die Vredesverbond wat JaHWeH met Pínehas en sy nageslag opgerig het in Numeri 25:1-13. Die Verbond van Ewige Priesterskap word met Pínehas en sy nageslag opgerig – omdat hy verbastering in JisraEl gestuit het. 1 TOE JisraEl in Sittim gebly het, het die volk begin vermeng deur te hoereer met die dogters van die Moabiete - 2 dié het die volk na die slagdiere van haar gode uitgenooi; en die volk het geëet en hulle neergebuig voor haar gode. 3 So het JisraEl hom dan gekoppel aan Baäl-Peor, en die Woede van JaHWeH het teen JisraEl ontvlam. 4 Toe sê JaHWeH vir Moshè: Neem al die hoofde van die volk en hang die oortreders op in die volle son vir JaHWeH, sodat die brandende Woede van JaHWeH van JisraEl afgewend kan word. 5 Daarop het Moshè aan die rigters in JisraEl gesê: Slaan elkeen sy manne dood wat hulle aan Baäl-Peor gekoppel het. 6 En daar het ’n man gekom, een uit die kinders van JisraEl, en ’n Midianitiese vrou na sy volksgenote nadergebring, voor die oë van Moshè en voor die oë van die hele vergadering van die kinders van JisraEl, terwyl hulle ween by die ingang van die Tent van Samekoms. 7 Toe Pínehas, die seun van El-Azar, die seun van die priester Aäron, dit sien, het hy uit die vergadering uit opgestaan en ’n spies in sy hand geneem 8 en agter die JisraElitiese man aan gegaan in die tent en hulle twee deurboor, die JisraElitiese man en die vrou, in haar maag. Daarna het die plaag onder die kinders van JisraEl opgehou. 9 En die wat deur die plaag gesterf het, was vier-entwintigduisend. 10 Toe het JaHWeH met Moshè gespreek en gesê: 11 Pínehas, die seun van El-Azar, die seun van die priester Aäron, het My Grimmigheid van die kinders van JisraEl afgewend deurdat hy jaloers vir My onder hulle geywer het, sodat Ek die kinders van JisraEl in My jaloersheid nie verteer het nie. [1 Makkabeërs 2:26] 12 Daarom spreek: Kyk, Ek sluit met hom My Vredesverbond, [Psalm 34:14; Wysheid van Sirah 45:23, 24; Boekrol van Henog 11:2; JeshaJaH 54:10; JeségiEl 34:25; Maleagi 2:5; Markus 9:50] 13 en dit sal vir hom en sy saad ná hom die Verbond van ewige Priesterskap wees, omdat hy vir sy Elohey geywer en versoening vir die kinders van JisraEl gedoen het. As u hierdie gedeelte deurlees, sal u sien dat die gebod van Apartheid (heiligheid) op fisiese (verbastering) en op geestelike (afgodery bedryf) vlak oortree was deur Israel. Vader was woedend en alle Israelhoofde wat hulle en hulle onderdane hieraan skuldig gemaak het, is opgehang in die son. Een rakker het egter nie gedink dis `n erge genoeg straf nie en soos `n geil wellustige bokram vergryp hy hom aan `n Midianitiese bastervrou voor die hele vergadering, en dit terwyl almal in ernstige rougewaad voor Vader staan. Maar dank Vader, Pínehas is by en steek toe die twee verbasteraars dood terwyl hul besig was met hul gruweldaad. Let mooi op na die inhoud van hierdie verbond met Pínehas en sy nageslag. Dit is `n ewige priesterskapsverbond en Vader noem dit `n Vredesverbond, oftewel `n Salemverbond van Geregtigheid, omdat hy wat Pínehas is, geregtigheid laat geskied het in Israel, nadat JaHWeH instruksies gegee het, en die een rakker homself daaraan afgevee het. Die enigste Vredesverbond is die een wat deur Pinehas tot stand gekom het, waarna ons Verlosser ook verwys as “My Vrede” gee ek julle. Dus is JaHWèshua se Vrede die Vrede van Apartheid en niks anders nie. Dit is dus duidelik hieruit dat die wêreld se vrede die teenoorgestelde moet wees, naamlik die vrede van verbastering (fisies) en die vrede van godsdienstige vermenging oftewel sinkretisme (geestelike). *(sinkretis´me. 1. Vermenging tot ’n soort eenheidsvorm van verskillende godsdienstige en geloofsmotiewe, godsdiensvermenging.) As ons die sewe geeste van ons Vader bestudeer in die Groot Johannes Evangelie Boek 7 Hoofstuk 18 sien ons die volgende: Die sewe oergeeste van God. Die verlossing 18 ...... [2] Die oergeskapene groot geeste is immers die gedagtes in God en die daaruit voortkomende idees. [3] Die mistieke getal sewe verwys na die volkome oorspronklik goddelike en is aan God gelyk in elke van Sy uitgaande gedagtes en in elke idee wat deur Hom gevorm is en as te ware uit Hom na buite geplaas is. [4] Die eerste in God is die Liefde. Sy is in alle geskape dinge te vinde, want sonder liefde kan niks bestaan nie. [5] Die tweede is die Wysheid, die uit die liefde voortkomende lig. Ook Haar kan jy in elke wese aan sy vorm waarneem, want hoe ontvankliker `n wese is vir lig, des te meer ontwikkel, verfynd en mooier sal sy vorm ook wees. [6] Die derde, wat uit die Liefde en die Wysheid voorkom, is die werksame Wil van God. Daardeur word die gedagte wesens eers werklikheid, sodat hulle dan werklik bestaan en aanwesig is, anders sou alle gedagtes en idees van God dieselfde wees as jou niksseggende gedagtes en idees, wat nooit realiteit word nie. [7] Die vierde wat weer uit hierdie drie ontstaan, is en heet die Orde. Sonder hierdie Orde sou `n wese nooit `n blywende en vaste vorm en dus ook nooit `n bepaalde doel gehad het nie. Want as jy `n os voor die ploeg span en sy vorm en gedaante sou verander, byvoorbeeld in `n vis of in `n voël, sou jy dan wel ooit `n doel daarmee kan bereik? Of as jy `n vrug sou wil eet, wat voor jou mond in `n klip sou verander, wat sou jy dan aan die vrug hê? Of as jy êrens oor `n vaste weg sou heengaan en die weg sou onder jou voete in water verander, sou die stewigste weg jou dan help? Kyk, dit alles en ontelbaar veel meer word verhoed deur die goddelike orde as vierde gees van God! ... Eerstens die Gees van Liefde, dan die Gees van Wysheid en dan die Gees van Orde. Daar kan geen ware Liefde en Wysheid in `n mens se handelinge voortspruit wat nie binne die neergelegde Orde plaasvind nie. Die skeppingsorde van Genesis 1 MOET ten alle tye gehandhaaf word, naamlik dat elke ding geskape is volgens sy soort, of beter gestel, met die vermoë om binne sy eie orde te kan voortplant. So is `n muil, die produk van `n perd en `n donkie steriel, want dit is `n verwekking buite die Orde van JaHWeH. Maar ongelukkig vir ons, kan die verskillende geskape rasse op aarde wel met mekaar vermeng, ten spyte daarvan dat ons Hemelse Vader dit ten strengste verbied het in die Skrif op vele plekke. Dus kan ons aflei uit die bogenoemde inhoud en beloftes van die Vredesverbond, dat SLEGS persone wat sterk sal staan op die ORDE van Vader, gekies sal word as priesters in hierdie komende Melgisédek-orde. Daar sal nie plek wees vir verbasteraars nie, nog minder vir basters. Voordat sekere “goeie Christene” nou hierin verstik, wag net `n oomblik. Hiermee sê ek nie dat die saligheid van die hiernamaals gesluit is vir almal wat nie so sterk staan vir Apartheid nie, hierdie eienskap geld slegs vir die Melgisédek-priesterorde. Hierdie is `n orde van konings en priesters en hulle sal saam met JaHWèshua in liefde regeer oor sy hele aardse skepping en daarna oor Sy hele hemelse skepping, naamlik die ganse heelal. Dit sal vanuit die nuwe stad Jerusalem plaasvind. Maar dit is mos logies dat as daar konings en priesters gaan wees, moet daar ook onderdane wees. So sal hierdie Orde dus oor Israeliete en heidene regeer, soos wat Sagaria 14 dit duidelik stel, dat die Egiptenaar wat nie die huttefees wil hou nie, nie reën sal kry nie. `n Pragtige bevestiging van die beloftes van hulle in die Melgisédek-orde vind ons in Jesaja 54:1 1 JUBEL, Onvrugbare, wat nie gebaar het nie! Breek uit in gejubel en juig, Jy wat geen Weë gehad het nie! Want die kinders van die Verwoeste is meer as die kinders van die Getroude, sê JaHWeH. [Psalm 102:17; JirmeJaH 4:31] Vir diegene wat hulle Skrif ken, verwys hierdie onvrugbare na Sion, en wel in ons tyd na die Dogter van Sion, wat nog nie gebaar het nie, wat beteken, “wat nog nie wedergebore is nie”, want wedergeboorte word altyd voorgestel deur die geboorte van `n seuntjie. Vergelyk Jesaja 66 en Openbaring 12. Jesaja 54:9: Soos in die dae van Noag is dit vir My: soos Ek gesweer het dat die waters van Noag nie meer oor die Aarde sou gaan nie, so het Ek gesweer dat Ek nie op Jou toornig sal wees of Jou sal dreig nie. Soos wat die hele aarde verbaster het en in afgodery verval het in Noag se tyd, so is dit ook nou in ons tyd. 10 Want berge mag wyk en heuwels wankel, maar My Medelye sal van Jou nie wyk en My Vredesverbond, nie wankel nie, sê JaHWeH, jou Ontfermer. [Númeri 25:12] Hierdie Vredesverbond, met Pínehas en sy nageslag is ewig en sal nie wankel nie, nie eers as die Messias kom nie, inteendeel, JaHwèshua het dit bevestig, soos hierbo getoon in Johannes 14:27. Jesaja 54:11: Jy, Ellendige, deur storm gejaagde, Ongetrooste! Kyk, Ek lê Jou stene in sierklei, en Ek grondves Jou in saffiere; 12 en Jou borswerings maak Ek van robyne en Jou Poorte van karbonkels en Jou hele ringmuur van edelgesteentes. Hierdie priesters word stene in die muur van die Nuwe Jerusalem. Ons sal later sien dat selfs hulle getal genoem word in Openbaring 7. 13 En al Jou kinders sal studente van JaHWeH wees, en die Vrede van Jou kinders sal groot wees. Weereens `n verwysing na die grootsheid van hierdie ewige Vredesverbond wat sal voortbestaan in Pínehas se nageslagte. 14 Deur Geregtigheid sal Jy bevestig word; wees ver van verdrukking, want Jy hoef nie bevrees te wees nie; en ver van verskrikking, want sy sal nie by Jou kom nie. Die Melgisédek Priesterskap is `n Priesterskap van Geregtigheid, want Melgisédek beteken Melek=koning en tsedek=geregtigheid, dus Konings van Geregtigheid. 15 As hulle ook die aanval begin - dit is nie uit My nie; wie Jou aanval, sal oor Jou val. 16 Kyk, Ék het die Smid geskape wat die koolvuur aanblaas en ’n wapen voortbring volgens sy ambag; ook het Ek die Verderwer geskape om te verniel. [Boekrol van Henog 23] 17 Elke wapen wat teen Jou gesmee word, sal niks uitrig nie; en elke tong wat teen Jou opstaan in die Reg, sal Jy weerlê. Jy is die Erfdeel van die knegte van JaHWeH en hulle Geregtigheid wat uit My is, spreek JaHWeH. Die priesters van hierdie orde ontvang die erfdeel van JaHWeH, omdat hulle die Geregtigheid vanuit JaHWeH in hulle binneste dra. Die volgende bevestiging van ons Meester, JaHWèshua as hoof van hierdie Melgisédek Vredesorde vind ons in die profesie in Jesaja 9:2, 6, en 7: 2 Die volk wat in die Duisternis wandel, het die groot Lig gesien; die wat woon in die Aarde van Doodskaduwee, oor hulle het die Lig geskyn. [2 Nikodémus 2:1] 6 Want ’n Kind is vir ons gebore, ’n Seun is aan ons gegee; en die heerskappy is op Sy skouer, en Hy word genoem: Wonderbaar, Raadsman, Magtige El, Ewige Vader, Vredevors - [Psalm 122:7; JeshaJaH 63:16] 7 tot vermeerdering van die Heerskappy en tot Vrede sonder einde, op die Troon van Dawid en oor Sy koninkryk, om haar te bevestig en haar te versterk deur Reg en deur Geregtigheid, van nou af tot in ewigheid. Die Ywer van JaHWeH van die skeppings-leërmagte sal dit doen. Hier word die komende kind se geboorte voorspel en dat Hy `n Vors van Salem/Vrede sal wees en tsedek/Geregtigheid sal beoefen op die melek/troon, dus `n voorspelling van die komende Melgisédek vredesryk wat opgerig sal word, eers aan die einde, wanneer die laaste kindjie van Openbaring 12, die volksgedeelte van hierdie orde gebore sal word. Hierdie koningskinders, verenig met en in ons Verlosser, sal dan die volledige Melgisédek-orde vorm.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205