DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 106

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621, 622, 623, 624, 625, 626, 627, 628, 629, 630, 631, 632, 633, 634, 635, 636, 637, 638, 639, 640, 641, 642, 643, 644, 645, 646, 647, 648, 649, 650, 651, 652, 653, 654, 655, 656, 657, 658, 659, 660, 661, 662, 663, 664, 665, 666, 667, 668, 669, 670, 671, 672, 673, 674, 675, 676, 677.

552. Dat al hierdie vreugde en geluk in die hemel net van die Meester is, is aan my baie kere getoon net uit ervaring, waarvan die volgende verhaal kan word. Ek sien dat met die uiterste ywer en vlyt daar sommige engele is wat `n lampstander fatsoeneer, te vou en te buig, met lampe en blomme van die rykste ornamentasie in eer van die Meester. Vir `n uur of twee was ek toegelaat om getuie te wees hoe hulle met groot sorg arbei om alles daaraan pragtig en verteenwoordigend te maak, en hulle veronderstel dat hulle dit vir hulleself doen. Maar aan my was dit gegee om waar te neem dat uit hulleself kon hulle totaal niks vermag nie. Ten laaste, na sommige ure sê hulle dat hulle `n pragtige verteenwoordige “candelabrum” (kroonkandelaar) gevorm het ter ere van die Meester, waardeur hulle uit hulle harte juig. Maar ek vertel hulle dat uit hulleself het hulle niks gevorm of vermag nie, totaal niks nie, maar die Meester alleen vír hulle. Ten eerste kon hulle dit skaars glo, maar omdat hulle engele geeste is, was hulle innerlik verlig, en erken dat dit so is. So is dit met alle verteenwoordige dinge, en met elke ding van emosie en denke in beide die algemeen en die besonder, en ook met hemelse vreugdes en gelukwensings – die kleinste deeltjie daarvan is slegs vanuit die Meester. Hulle wat in wedersydse liefde in die hemel is, is voortdurend besig om te vorder na die lentetyd van hulle jeug, en na `n meer en meer heuglike en gelukkige lente in die duisende jare wat hulle leef, en dit met `n voortdurende verhoging na die ewigheid, ooreenkomstig tot die vooruitgang en graad van wedersydse liefde, naasteliefde en geloof. Hulle van die vroulike geslag wat gesterf het op `n hoë ouderdom en verswak deur die jare, en wat in geloof tot die Meester geleef het, in naasteliefde teenoor sy medemens, en in `n gelukkige huweliksliefde met hulle mans, kom na die opvolging van jare in `n meer en meer blommetydperk van die jeug en die eerste jongmeisie en jonkvrou tydperk, en in die skoonheid van vrouwees wat alle idees van beelskoonheid verbygaan, soos wat daar ooit gesien en gewaar kan word met die natuurlike sig; want dit is die goeie en die naasteliefde wat nou deurskyn uit elke kleinste eienskap van die aangesig, sodat hulle ware vorms is van naasteliefde: Sommiges het hulleself gesien en was verstom. Die vorm van naasteliefde, soos dit gesien word in die lewe in die ander wêreld, is so dat dit die naasteliefde self is wat afgeskilder en getoon word, en dit op so `n manier, dat die hele engel, en veral die gesig, is asof dit naasteliefde is, die naasteliefde verskyn beide voor die sig van ander en word waargeneem deur die denke. Wanneer hierdie vorm gesien word, is dit onuitspreeklike skoonheid wat met naasteliefde die mees innerlikste lewe van die denke van die houer daarvan affekteer. Deur die skoonheid hiervan vorm die waarhede van die geloof en word voorgestel in `n beeltenis, en kan selfs waargeneem word. Sulke vorms, of sulke skoonhede word só in die ander lewe wie geleef het in geloof in die Meester, dit is, in die geloof van naasteliefde. Al die engele het so `n vorm, met `n ontelbare verskeidenheid. Genesis 6: 1. Toe die adamiete op die aangesig van die Adamah [adamiet se Aarde of grond] begin vermeerder en daar vir hulle dogters gebore is, [Boekrol van Henog 6: 1] 2. sien die Seuns van Elohim dat die dogters van die adamiete suiwer was, en hulle het vir hulle as vroue geneem almal wat hulle verkies het. [Boekrol van Henog 15: 3] 3. Toe sê JaHWeH: My Gees sal nie vir ewig in die adamiet heers nie, omdat hy ook vlees is; maar sy dae sal wees honderd‐en‐twintig jaar. [Boek van die Opregte 5: 8; 6: 22; Boekrol van Henog 64] 4. In dié dae was die Nefilim in die Aarde, en ook daarna [sal dit so wees], toe die Seuns van die Elohim by die dogters van die adamiete ingegaan het en dié vir hulle kinders gebaar het. Dit is die geweldadiges uit die ou tyd, die manne van naam. [Boekrol van Henog 7: 2; 86: 3] 5. Toe JaHWeH sien dat die besoedeling van die adamiet op die Aarde groot was en al die versinsels wat hy in sy hart bedink, altyddeur net besoedel was, 6. het dit JaHWeH berou dat Hy die adamiet gemaak het, en daar was smart in Sy hart. 7. En JaHWeH sê: Ek sal die adamiet wat Ek geskape het, van die aangesig van die Adamah [adamiet se Aarde of grond] verdelg, die adamiet sowel as die vee en die kruipende diere en die voëls van die Hemele; want dit berou My dat Ek hulle gemaak het. 8. Maar Noag het guns gevind in die Oë van JaHWeH.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205