DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 12

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621, 622, 623, 624, 625, 626, 627, 628, 629, 630, 631, 632, 633, 634, 635, 636, 637, 638, 639, 640, 641, 642, 643, 644, 645, 646, 647, 648, 649, 650, 651, 652, 653, 654, 655, 656, 657, 658, 659, 660, 661, 662, 663, 664, 665, 666, 667, 668, 669, 670, 671, 672, 673, 674, 675, 676, 677.

459. Daar is drie hemele: Die eerste is die woning van die goeie geeste; die tweede, vir die engele geeste, en die derde, die van die suiwer engele. Geeste, engele geeste en engele is almal verskillend in die hemelse en die geestelike. Die hemelse is daardie wat deur liefde die geloof van die Meester af ontvang het, soos die mense van die mees Antieke Kerk wat alreeds hierbo behandel is. Die geestelike is hulle wat deur kennis van geloof die naasteliefde vanaf die Meester ontvang het, en wat handel uit dit wat hulle ontvang het. `n Voortsetting van hierdie onderwerp sal volg aan die einde van hierdie hoofstuk. Gen. Hoofstuk 5. (1) Dit is die stamboom van Adam. Die dag toe God Adam geskape het, het Hy hom gemaak na die gelykenis van God. (2) Man en vrou het hy hulle geskape en hulle geseën en hulle mens (Adam) genoem, die dag toe hulle geskape is. (3) Toe Adam honderd‐en‐dertig jaar oud was, het hy `n seun verwek na sy gelykenis, na sy ewebeeld, en hom Set genoem. (4) En die dae van Adam, ná die geboorte van Set, was agthonderd jaar. En hy het seuns en dogters gehad. (5) So was dan al die dae wat Adam geleef het, negehonderd‐en‐dertig jaar, en hy het gesterwe. (6) Toe Set honderd‐en‐vyf jaar oud was, het hy die vader van Enos geword. (7) En Set het ná die geboorte van Enos nog agt‐honderd‐ensewe jaar gelewe. En hy het seuns en dogters gehad. (8) So was dan al die dae van Set nege‐honderd‐entwaalf jaar, en hy het gesterwe. (9) Toe Enos negentig jaar oud was, het hy die vader van Kenan geword. (10) En Enos het ná die geboorte van Kenan nog agthonderd‐en‐vyftien jaar gelewe. En hy het seuns en dogters gehad. (11) So was dan al die dae van Enos negehonderd‐en‐vyf jaar, en hy het gesterwe. (12) Toe Kenan sewentig jaar oud was, het hy die vader van Mahalálel geword. (13) en Kenan het ná die geboorte van Mahalálel nog agthonderd‐en‐veertig jaar gelewe. En hy het seuns en dogters gehad. (14) So was dan al die dae van Kenan negehonderd‐en‐tien jaar, en hy het gesterwe. (15) Toe Mahalálel vyfen‐ sestig jaar oud was, het hy die vader van Jered geword. (16) En Mahalálel het ná die geboorte van Jered nog agthonderd‐en‐dertig jaar gelewe. En hy het seuns en dogters gehad. (17) So was dan al die dae van Mahalálel agthonderd‐vyf‐en‐negentig jaar, en hy het gesterwe. (18) Toe Jered honderd‐tweeen‐ sestig jaar oud was, het hy die vader van Henog geword. (19) En Jered het ná die geboorte van Henog nog agthonderd jaar gelewe. En hy het seuns en dogters gehad. (20) So was dan al die dae van Jered negehonderd‐twee‐en‐sestig jaar, en hy het gesterwe. (21) Toe Henog vyf‐en‐sestig jaar oud was, het hy die vader van Metúsalag geword. (22) En Henog het ná die geboorte van Metúsalag nog driehonderd jaar met God gewandel. En hy het seuns en dogters gehad. (23) So was dan al die dae van Henog driehonderd‐vyf‐en‐sestig jaar. (24) En Henog het met God gewandel; en hy was daar nie meer nie, want God het hom weggeneem. (25) Toe Metúsalag honderd sewe‐en‐tagtig jaar oud was, het hy die vader van Lameg geword. (26) En Metúsalag het ná die geboorte van Lameg nog sewe‐honderd‐twee‐en‐tagtig jaar gelewe. En hy het seuns en dogters gehad. (27) So was dan al die dae van Metúsalag negehonderdnegen‐ en‐sestig jaar, en hy het gesterwe. (28) Toe Lameg honderd‐twee‐en‐tagtig jaar oud was, het hy `n seun verwek (29) en hom Noag genoem, want hy het gesê: Dit is hy wat ons sal troos oor ons werk en oor die moeitevolle arbeid van ons hande wat voortkom uit die aarde wat God vervloek het. (30) En Lameg het ná die geboorte van Noag nog vyfhonderd‐en‐negentig jaar gelewe. En hy het seuns en dogters gehad. (31) So was dan al die dae van Lameg sewehonderd‐sewe‐en‐sestig jaar, en hy het gesterwe. (32) En Noag was vyfhonderd jaar oud, en Noag het die vader geword van Sem, Gam en Jafet.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205