DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 128

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621, 622, 623, 624, 625, 626, 627, 628, 629, 630, 631, 632, 633, 634, 635, 636, 637, 638, 639, 640, 641, 642, 643, 644, 645, 646, 647, 648, 649, 650, 651, 652, 653, 654, 655, 656, 657, 658, 659, 660, 661, 662, 663, 664, 665, 666, 667, 668, 669, 670, 671, 672, 673, 674, 675, 676, 677.

575. Dat deurdat die dae van die mens `n honderd‐en‐twintig jaar is, dui daarop dat hy behoort oorblyfsels van die geloof te hê, en kom voor uit wat gesê is in die voorafgaande hoofstuk. (Gen. 5: 3‐4), betreffende “dae” en “jare” wat die tye en state aandui, en ook die omstandighede van die mees antieke mense uit die verskeie syfers wat saamgestel is wat die state en veranderinge aandui soos die staat van die kerk; maar die gesteldheid van hulle kerklike berekening en besyfering is nou totaal verlore. Hier word ook op dieselfde manier syfers van jare genoem, waarvan die betekenis onmoontlik is vir enigeen om te verstaan, tensy hy ten eerste bekend is met die versteekte betekenis van elke besonderse nommer of syfer vanaf “een” tot “twaalf” ens. Dit kom baie duidelik voor dat hulle binne in hulle iets anders bevat wat `n geheim is, want dat die mens veronderstel is om `n honderd‐en‐twintig jaar te lewe het geen aanknoping met die voorafgaande deel van die vers nie, ook leef hulle nie vir `n honderd‐en‐twintig jaar nie, en is duidelik uit die mense na die vloed (Hoofstuk 11), waar dit van Sem gesê word dat hy na die geboorte van Arpagsad “nog vyfhonderd jaar gelewe het;” en dat Arpagsad “nog vierhonderd‐en‐drie jaar gelewe het na die geboorte van Selag, en Selag het gelewe nadat hy vir Heber gekry het, “nog vierhonderd‐en‐dertig jaar;” en dat Noag na die vloed nog “driehonderd‐en‐vyftig jaar” gelewe het, ens. Maar wat betrokke is in die syfer “eenhonderd‐en‐twintig jaar” kom voor slegs in die betekenis van “tien” en “twaalf” wat met mekaar vermenigvuldig word, wat dan “eenhonderd‐entwintig jaar” uitmaak, en uit die betekenis van hierdie komponent syfers kan gesien word dat “eenhonderd‐en‐twintig jaar” dui op die oorblyfsels van die geloof. Die nommer “tien” in die Woord en ook “tiene” dui op en verteenwoordig oorblyfsels, wat deur die Meester bewaar word in die innerlike mens, en wat heilig is, omdat dit slegs van die Meester alleen is, en die nommer “twaalf” dui op die geloof, of alle dinge wat met geloof saamhang in een kompleks; die nommer wat dus hieruit bereken is, is daarom die oorblyfsels van die geloof.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205