DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 141

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621, 622, 623, 624, 625, 626, 627, 628, 629, 630, 631, 632, 633, 634, 635, 636, 637, 638, 639, 640, 641, 642, 643, 644, 645, 646, 647, 648, 649, 650, 651, 652, 653, 654, 655, 656, 657, 658, 659, 660, 661, 662, 663, 664, 665, 666, 667, 668, 669, 670, 671, 672, 673, 674, 675, 676, 677.

588. Maar dit word van die Meester gesê dat Hy “berou” het en “daar was smart in Sy hart” want dit kom voor asof daar so `n gevoel in alle menslike genade is, dus, wat hier van die Meester se “berou” en “smarte” gesê word, word gesê ooreenkomstig die voorkoms, soos in baie ander gedeeltes in die Woord. Wat die genade van die Meester is, kan niemand weet nie, want dit oortref die verstaan daarvan so oneidig diep; maar wat die genade van die mens is, ken ons almal as om berou te hê en smarte te ly, en tensy `n mens sy eie idee van genade vorm ooreenkomstig sy eie begripsvermoë, kan hy geen begrip daarvan vorm nie, en dus kan hy nie onderrig word nie; en dit is die rede hoekom menslike eienskappe toegeskryf word aan die Meester, soos dat Hy straf, lei in versoeking, verwoes, en is kwaad, wanneer Hy nooit verwoes nie, is nooit kwaad en lei nooit in versoeking nie. Maar selfs as hierdie dinge aan Hom toegeskryf word, volg dit dat berou en smarte ook aan Hom toegeskryf kan word; want die toeskrywing van die een volg uit die ander, soos dit duidelik voorkom in die volgende aanhaling uit die Woord. [2] In Esegiël: “So sal dan My Toorn uitwoed, en Ek sal My Grimmigheid tot rus bring teen hulle en aan My voldoening verskaf.” (Eseg. 5: 13). Hier word nie net “toorn,” en “grimmigheid” genoem nie, maar “voldoening” ook. In Sag: “Soos Ek My voorgeneem het om julle kwaad aan te doen, toe julle vaders My vertoorn het, sê JaHWeH van die skeppings‐leermag, en Ek daar geen berou van gehad het nie – so het Ek My weer voorgeneem om in hierdie dae goed te doen aan Jerusalem en die huis van JeHúWdah.” (Sag 8: 14, 15). Hier word gesê dat JaHWeH daaraan “dink om die bose te doen” en tog dink Hy nooit daaraan om enige boosheid aan enigiemand te doen nie, maar slegs die goeie aan almal. In Moses, toe hy geduld van die aangesig van JaHWeH afbid: “Wend U af van die gloed van U brandende Woede, en laat dit U berou oor die benoudheid van U volk. Toe het JaHWeH berou oor die besoedeling wat Hy uitgespreek het, dat Hy Sy volk sal aandoen.”(Ex. 32: 12, 14). Hier word ook “brandende woede” aan Hom toegeskryf, en gevolglik “berou.” In Jona sê die koning van Ninevè: “Wie weet of die Elohim nie sal omkeer en berou sal hê nie, sodat Hy Hom sal afwend van die gloed van Sy brandende Woede en ons nie vergaan nie?” (Jona 3: 9). [3] In Hosea: “My hart is omgekeer in My, tegelykertyd is My Medelye opgewek. Ek sal My brandende Woede nie laat geld nie.” (Hosea 11: 8, 9), waar dit weereens gesê word dat Sy “medelye opgewek word.” Berou dui duidelik groot genade aan. Maar om “berou” te toon, is daar gewoonlik `n voorwaarde aan verbonde, en dit is dat Hy genade sal hê as hulle sou wegdraai van die boosheid. Want dit is die mens wat die genade van die Meester wegdraai van homself af. Die Meester draai nooit van die mens af weg nie.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205