DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 145

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621, 622, 623, 624, 625, 626, 627, 628, 629, 630, 631, 632, 633, 634, 635, 636, 637, 638, 639, 640, 641, 642, 643, 644, 645, 646, 647, 648, 649, 650, 651, 652, 653, 654, 655, 656, 657, 658, 659, 660, 661, 662, 663, 664, 665, 666, 667, 668, 669, 670, 671, 672, 673, 674, 675, 676, 677.

592. JaHWeH sê, Ek sal die mens verdelg. Dat dit aandui dat die mens homself sal uitwis, is duidelik van wat voorheen verduidelik is, naamlik, dat dit van JaHWeH beweer word dat Hy straf, dat Hy in versoeking lei, dat Hy boosheid aandoen, dat Hy verwoes of Hy maak dood, en dat Hy vervloek. As voorbeeld, Hy het Er, Juda se eersgeborene, doodgemaak; en ook Onan, `n ander seun van Juda (Gen. 38: 7, 10); dat JaHWeH al die eersgeborenes van Egipte doodgemaak het (Ex. 12: 12, 29). En so in Jeremia: “...Ek verslaan hulle in My Toorn en My Grimmigheid.” (Jer. 33: 5). In Dawid: “Hy het die gloed van Sy brandende Woede onder hulle ingestuur, Grimmigheid en Woede en benoudheid, deur besoedeldfe boodskappers te stuur.” (Psalm 78: 49). In Amos: “Sal daar besoedeling in die stad kom as JaHWeH dit nie bewerk het nie? (Amos 3: 6). In Johannes: “...die sewe laaste plae, want daarmee is die Grimmigheid van Elohim voleindig. Gooi die bekers van die Grimmigheid van die Elohim op die Aarde uit.” (Openb. 15: 1, 7; 16: 1). Al hierdie dinge word toegeskryf aan JaHWeH, alhoewel totaal teenstrydig met Sy natuur. Dit word aan Hom toegeskryf vir die redes wat hierbo beskryf is; en ook ten einde dat die mens `n algemene idee kan vorm dat die Meester regeer en rangskik al die dinge beide in die algemeen en in die besonder; en mag agterna leer dat niks wat boos is, is van die Meester nie, nog minder maak Hy dood; maar dat dit die mens is wat die boosheid oor homself bring, en verwoes en vernietig homself – alhoewel dit nie die mens is nie, maar bose geeste wat hulle opgewonde maak en hulle lei, en tog is dit die mens, omdat hy glo dat hy homself die dader is. Dus, hier word gesê van JaHWeH dat Hy die mens sal “verdelg” wanneer dit in feite die mens self is wat homself sal vernietig en uitwis. [2] Die staat van die saak kan baie duidelik wees uit hulle in die ander lewe wat in die hel en in foltering is, en wat voortdurend weeklaag en skryf al die boosheid van die straf toe aan die Meester. Dus, in die wêreld van die bose geeste is daar hulle wat hul grootste genoegdoenning het, ja, hulle grootste genot, om ander seer te maak en hulle te straf; en hulle wat gestraf word, dink dit kom van die Meester af. Maar hulle word vertel, en hulle word getoon, dat nie die minste van die marteling en boosheid is afkomstig vanaf die Meester nie, maar dat hulle dit oor hulleself bring; want so is die staat en so die equilibrium (ewewig) van alle dinge in die ander lewe, dat die boosheid oor hulle terugkeer wat die boosheid doen, en word die boosheid van die straf; en vir dieselfde rede is dit onvermydelik. Maar nog steeds verander die Meester al die boosheid van die straf in die goeie; sodat daar niks anders as die goeie is vanaf die Meester nie. Maar tot hiertoe het niemand geweet wat toestemming of vergunning is nie; wat vergun word, word geglo dat dit toegestaan is deur Hom wat dit toestaan, omdat Hy dit toelaat. Maar die feite is bepaald heel anders, en betreffende hierdie aspek, nog meer hieroor later.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205