DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 150

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621, 622, 623, 624, 625, 626, 627, 628, 629, 630, 631, 632, 633, 634, 635, 636, 637, 638, 639, 640, 641, 642, 643, 644, 645, 646, 647, 648, 649, 650, 651, 652, 653, 654, 655, 656, 657, 658, 659, 660, 661, 662, 663, 664, 665, 666, 667, 668, 669, 670, 671, 672, 673, 674, 675, 676, 677.

597. Deur “Noag” word `n nuwe kerk aangedui, wat genoem sal word die “Antieke Kerk, as `n onderskeiding tussen die Mees Antieke Kerk, wat vóór die vloed was, en die Antieke Kerk wat ná die vloed was. Die state van hierdie twee kerke was totaal verskillend van mekaar. Die staat van die Mees Antieke Kerk was so dat hulle `n waarneming vanaf die Meester gehad het met die gepaardgaande waarheid wat daarvan afgelei was. Die staat van die Antieke Kerk, of “Noag” het so geword dat hulle `n gewete of kennis gehad het van wat goed en waar was. Soos die verskil tussen om `n gewaarwording te hê aan die een kant en `n gewete aan die ander kant. So was dan die state van die Mees Antieke Kerk en die Antieke Kerke. Waarneming is nie gewete nie: die hemelse het `n waarneming; die geestelike het `n gewete. Die Mees Antieke Kerk was hemels, die Antieke Kerk was geestelik. [2] Die Mees Antieke Kerk het `n onmiddelike openbaring gehad vanaf die Meester deur medewerking van geeste en engele, ook deur visioene en drome; waardeur `n algemene kennis vir hulle gegee was oor wat goed en waar was; en nadat hulle `n algemene kennis verkry het, was hierdie algemene leidende beginsels, soos ons dit mag noem, bevestig deur ontelbare dinge, deur middel van waarnemings, insigte en persepsies, en hierdie ontelbare dinge was die besonderhede of individuele dinge van die algemene beginsels wat bevestig dag na dag; wat ookal nie in ooreenstemming was met die algemene beginsels nie, bespeur hulle dan om nie so te wees nie; en wat in ooreenstemming was, aanvaar hulle om so te wees. So is die staat van die hemelse engele ook. [3] Die algemene beginsels van die Mees Antieke Kerk was hemelse en ewige waarhede – soos dat die Meester regeer die hele universum, dat alle goeie en waarhede vanaf die Meester kom, dat alle lewe vanaf die Meester is, dat die mens se Eie niks is behalwe die bose nie, en dat dit op sigself dood is, en baie ander dinge met dieselfde strekking. En hulle ontvang vanaf die Meester `n gewaarwording van ontelbare dinge wat hierdie waarhede bevestig en ondersteun. Met hulle was die liefde die hoofsaak by die geloof. Deur die liefde was dit deur die Meester aan hulle gegee om waar te neem wat ookal van die geloof was, en daarom was die geloof by hulle die liefde. Maar die Antieke Kerk het totaal anders geword, en betreffende dit, sal ons later meer hieroor sê.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205