DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 180

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621, 622, 623, 624, 625, 626, 627, 628, 629, 630, 631, 632, 633, 634, 635, 636, 637, 638, 639, 640, 641, 642, 643, 644, 645, 646, 647, 648, 649, 650, 651, 652, 653, 654, 655, 656, 657, 658, 659, 660, 661, 662, 663, 664, 665, 666, 667, 668, 669, 670, 671, 672, 673, 674, 675, 676, 677.

627. Want alle vlees het sy wandel op Aarde bederf. Dit dui daarop dat die menslike natuur alle verstaan van die waarheid vernietig het, en dié gedagte word bekragtig met betekenis van “vlees,” wat die mensdom beteken, en alles wat van die liggaam is. Die “weg (wandel)” dra die betekenis van die waarheid, dit is, die waarheid self. Dat `n weg (wandel) in verband staan met die waarheid, is duidelik uit gedeeltes wat reeds vroeër aangevoer is, en ook uit die volgende: “En JaHWeH het vir my gesê: Staan op, klim hiervandaan gou af, want jou volk wat jy uit Egipteland uitgelei het, het verderflik gehandel; hulle het gou afgewyk van die Weg wat Ek hulle beveel het, hulle het vir hulle `n gegote beeld gemaak” (Deut. 9:12, 16), en beteken dat hulle weggedraai het van die gebooie, wat waarhede was. [2] Beskou: “Wie se Oë oop is oor al die weë van die seuns van die adamiete om aan elkeen te gee volgens sy weë en die vrug van sy handelinge” (Jer. 32:19). Die “weë” hier is `n lewe ooreenkomstig die gebooie; die “die vrug van sy handelinge” is `n lewe uit naasteliefde. Dus is `n weg van waarhede voorgeskryf, naamlik die gebooie. En die betekenis van “seuns van die mens” (adamiete – homo) is soos hierbo beskryf is. Sien ook Jeremia 7: 3, en 17: 10. So ook: “Ek sal by hom besoeking doen oor sy weë en hom vergeld na sy dade” (Hos 4:9). Ook: “Bekeer julle tog van julle besoedelde weë en julle besoedelde werke. Soos JaHWeH van die skeppingsleermag Hom voorgeneem het ooreenkomstig ons weë en ons werke” (Sag. 1:4, 6). Hier is die sin dieselfde, maar die teenoorgestelde van die vorige, omdat dit bose “weë” en bose “werke” is. Ook: “En Ek sal hulle een hart en een Weg gee om My altyd te vrees” (Jer. 32:39). “Hart” dui op die goeie en “weg” die waarhede. In Dawid: “Laat my die weg van U bevele verstaan, dat ek U wonders kan oordink. Verwyder my van die weg van leuens. Ek het die weg van Getrouheid [waarheid] verkies; U Regsprake het ek [voor my] gestel. Ek sal op die weg van U Gebooie wandel” (Psalm 199:27‐32). Hier word die “weg van die Gebooie” genoem die “weg van die waarheid” – teenoor die “weg van die valsheid.” [3] So ook: “Maak my U weë bekend; leer my U paaie. Lei my in U Waarheid en leer my, want U is die Elohey van my lossing” (Psalm 25:4‐5). Net so word hier ook bevestig dat die “weg” duidelik dui op die Waarheid. So ook: “Met wie het Hy raad gehou dat [Sy] Hom Verstand sou gee en Hom sou leer aangaande die weg van die Reg, en hom Kennis [scientia] sou leer en Hom bekend maak die weg van volledige Insig?” (Jes. 40:14) – wat duidelik verwys na die waarheid. Ook: “So spreek JaHWeH: Staan op die Weë, en kyk en vra na die ou Paaie, waar tog die suiwer Weg is, en wandel in haar” (Jer. 6:16). Hier verteenwoordig die “Weg” weer die waarheid. Ook: “En Ek sal blindes lei op `n weg wat hulle nie ken nie, hulle laat loop op paaie wat vir hulle onbekend is” (Jes. 42:16). Die terme “weg,” “pad,” [trames], en ook sypaaie [semita] ,“straat” [plateal], en ook [vicus] word verbind met die waarheid, almal lei na die waarheid. So ook: “…dié het hulle laat struikel in al hul gebruike, die ou paaie, om te wandel op weë, wat nie verhoog is nie” (Jer. 18:15). So ook: “In die dae van Samgar, die seun van Anat, in die dae van Jael, was die paaie verlate, en die reisiger het langs sypaaie gegaan” (Rigt. 5: 6).

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205