DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 201

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621, 622, 623, 624, 625, 626, 627, 628, 629, 630, 631, 632, 633, 634, 635, 636, 637, 638, 639, 640, 641, 642, 643, 644, 645, 646, 647, 648, 649, 650, 651, 652, 653, 654, 655, 656, 657, 658, 659, 660, 661, 662, 663, 664, 665, 666, 667, 668, 669, 670, 671, 672, 673, 674, 675, 676, 677.

648. Dat nommers en mates in die Woord op dinge dui wat hemels en geestelik is (in Johannes en in Esegiël), blyk duidelik uit die mates van die Nuwe Jerusalem en van die Tempel. Almal weet dat die “Nuwe Jerusalem” en die “Nuwe Tempel” die koninkryk van die Meester in die hemel en op die aarde aandui, maar dat die koninkryk in die hemel en op die aarde nie onderhewig is aan aardse mates nie, en tog is sy dimensies wat betref die lengte, breedte en hoogte aangetoon deur nommers. Hieruit volg die slotsom dat heilige dinge deur nommers en mates aangedui word, soos: “En `n riet soos `n stok is aan my gegee, en die Boodskapper het gestaan en gesê: Staan op en meet die Tempel van Elohim en die Altaar en die wat daarin aanbid [Psalm 68:29; Boekrol van Henog 61:2; JôWeL 2:17] En wat die Nuwe Jerusalem aangaan: “En Sy het groot en hoë muur met twaalf Poorte gehad, en by die twaalf Poorte twaalf Boodskappers, en name daarop geskrywe, naamlik dié van die twaalf stamme van JisraEL. [Boekrol van Henog 75: 6] Aan die oostekant was daar drie Poorte, aan die noordekant drie Poorte, aan die suidekant drie Poorte, aan die westekant drie Poorte. En die muur van die Stad het twaalf fondamente gehad, en op hulle was die name van die twaalf Apostels van die Lam. [Psalm 87: 1] En hy wat met my gespreek het, het `n goue meetroede gehad, om die Stad en haar Poorte en haar muur te meet. En die Stad het vierkantig gelê, en Haar lengte was net so groot as haar breedte. En hy het die Stad met sy meetroede gemeet op duisend‐vyfhonderd myl; Haar lengte en breedte en hoogte was gelyk. En hy het haar muur gemeet op honderd‐vier‐en‐veertig voorarm, volgens `n adamiet se maat, wat die maat van `n Boodskapper is” [ZekarJaH 2:5]. (Openb. 21: 12‐17). [2] Die nommer twaalf kom deurgans voor, wat `n baie heilige nommer is omdat dit die heilige dinge van die geloof aandui (vers 3 hierbo). Dit sal getoon word deur die Meester se genade, by die 29ste en 30ste hoofstukke van Genesis. En daarom word bygevoeg dat hierdie ‐ “mate van `n man, dit is, van `n engel.” Dit is dieselfde met die Nuwe Tempel en Nuwe Jerusalem in Esegiël wat ook met mates beskryf word (Eseg: 3, 5, 7, 9, 11, 13‐14, 22, 25, 30, 36, 42, 47, 41: 1 tot die einde; 42: 5‐15; Sagaria 2: 1‐2). Hier word die nommers ook verstaan as die hemelse en geestelike dinge wat afgeskei is van die nommers wat die mens gebruik. So ook met die nommers en dimensies van die ark (Exsodus 25: 10); van die versoendeksel; van die goue tafel; van die tabernakel; en van die altaar (Exs. 25: 10, 17, 23, 26, en 27: 1); en al die nommers en dimensies van die tempel (1 Kon. 6: 2‐3), en baie ander plekke.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205