DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 233

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621, 622, 623, 624, 625, 626, 627, 628, 629, 630, 631, 632, 633, 634, 635, 636, 637, 638, 639, 640, 641, 642, 643, 644, 645, 646, 647, 648, 649, 650, 651, 652, 653, 654, 655, 656, 657, 658, 659, 660, 661, 662, 663, 664, 665, 666, 667, 668, 669, 670, 671, 672, 673, 674, 675, 676, 677.

680. Dat die goeie en die waarhede die ware voedsel van die mens is, moet aan elkeen duidelik wees, want die een wat daaraan gebrek gaan, het geen lewe nie, maar is dood. Wanneer `n mens geestelik dood is, is die voedsel waarmee hy sy siel voed die genieting van die bose en die aangenaamheid van die valshede – wat voedelsoorte van die dood is, wat geen lewe in het nie. [ [ ‐ ‘valse doktrines’ = (1) Eseg. 34:18 : “En moet julle die orige van jul weiveld [= Israel /‐skape /=Jh 21:15‐17] met jul pote vertrap? En moet julle die helder water [= suiwer /‘gesonde’ Woord /‘Leer’ /OT] drink, terwyl julle die wat oorbly, met jul pote troebel [= SIEK!*] maak?” ; (2) Eseg. 47:8 : “Hierdie waters [= suiwer /‘gesonde’ Woord /‘Leer’ /OT] vloei weg … in die see [= Israel‐Nasies] word dit uitgelei, sodat die waters daarvan [= Israelnasies] gesond kan word” – van die “SiC‐leer” ‐ die troebel, doem‐dogmas … van die “SiC HOER‐kerk” /‐ system (Esg 4:12, 13; 44:6+ ] ] ] Bowendien weet so `n mens nie wat geestelike en hemelse voedsel is nie, in sover dat wanneer “voedsel” of “brood” in die Woord genoem word, veronderstel hy dat dit voesel vir die liggaam is. Soos in die Meester se gebed; “gee ons vandag ons daaglikse brood”, veronderstel hy dat dit voedsel vir die behoud van die liggaam is, en hulle wat die idee nog verder neem, sê dit sluit ook in ander noodsaaklikhede van die liggaam, soos klere, eiendom, en sulke materiële dinge. Hulle ontken dit ook sterk dat `n ander tipe voedsel bedoel word; terwyl dit duidelik blyk uit die voorafgaande gegewens en dit wat volg, dat dit slegs die geestelike en hemelse dinge betrek, en dat daar van die Meester se koninkryk gepraat word. Boonop moet besef word dat die Meester se Woord hemels en geestelik is. [2]. Hierdie en ander soortgelyke voorbeelde is genoegsame bewys hoe materialisties die hedendaagse mens is, en soos die Jode geneig is om alles wat in die Woord gesê word, op `n growwe materieële sin te vertolk. Die Meester leer duidelik in Sy Woord wat bedoel word by “voedsel” en “brood.” Wat voedsel betref spreek hy so met Johannes: “Moenie werk om die spys wat vergaan nie, maar die spys wat bly tot in die Ewige Lewe, wat die Seun van Adam vir julle sal gee” (Joh. 6:27). En aangaande die “brood” sê Hy in dieselfde hoofstuk: “Julle vaders het die manna in die wildernis geëet en het gesterwe … Dit is die brood wat uit die hemele neerdaal, sodat iemand daarvan kan eet en nie sterwe nie. Ek is die lewende Brood wat uit die Hemele neergedaal het. As iemand van hierdie Brood eet, sal hy lewe tot in alle ewigheid” (Joh. 6:49‐51) [ [ ‐ ‘brood’ = ‘Woord /O.T.’ ] ] (58). Maar vandag is daar mense wat sê: “Hierdie Woord is hard wie kan daarna luister?” en “Hieroor het baie van Sy studente teruggegaan en nie meer saam met Hom gewandel nie” (Joh. 6:60, 66), aan wie die Meester gesê het: “Die Woorde wat Ek tot julle spreek, is Gees en is Lewe” (Joh 6:63). [3] En so ook ten opsigte van “water” wat die geestelike dinge van die geloof aandui, en daaroor spreek die Meester as volg: “Elkeen wat van hierdie water drink, sal weer dors kry. Maar elkeen wat drink van die water [ [ = Woord = Esg. 34:18; 47:8 ‐ ] ] wat Ek hom sal gee, sal in ewigheid nooit dors kry nie, maar die water wat Ek hom sal gee, sal in hom word `n Fontein van water wat opspring tot in die Ewige Lewe” (Joh 4:13‐14). Maar vandag is daar mense wat soos die vrou is met wie die Meester gepraat het by die put, en wat geantwoord het: “Meester, gee my daardie water sodat ek nie dors kry en hier hoef te skep nie” (Joh. 4:15). [4] Dat in die Woord “voedsel” niks anders beteken as geestelike en hemelse voedsel nie, wat geloof is in die Meester, en liefde, is duidelik uit baie gedeeltes in die Woord, soos: “Die teëstander het sy hand uitgesteek na al Haar kosbaarhede; ja, Sy het gesien hoedat nasies in Haar Apartheisplek ingekom het, van wie U bevel gegee het dat hulle in U vergadering nie mag kom nie. [Deuteronómium 23:2] Haar hele volk sug, hulle soek Brood, hulle het kosbaarhede vir voedsel gegee, om hulle siel te verkwik” (Klaagliedere 1:10‐11). Niks anders as geestelike brood en voedsel word hier bedoel nie, want die onderwerp is die heiligdom (apartheidsplek). Weereens: “Ek het geroep na My liefhebbers – hulle het My in die steek gelaat; My priesters en My oudstes het in die Stad beswyk toe hulle voedsel vir hulle gesoek het om hulle siel te verkwik” (Klaagliedere 1:19), en dit het dieselfde betekenis. So ook: “Hulle almal wag op U, dat U hulle voedsel kan gee op die regte tyd. U gee [dit] aan hulle, hulle tel [dit] op; U maak U hand oop; hulle word versadig met die suiwer dinge” (Ps. 104:27, 28). Hier word ook geestelike en hemelse voedsel bedoel. [5] En weer: “O Almal wat dors het, kom na die waters; en wie geen geld het nie, kom, koop en eet; ja, kom, koop sonder geld en sonder prys, Wyn en Melk!” (Jes. 55:1), waar “wyn” en “melk” geestelike en hemelse dinge aandui. Dieselfde profeet: “Kyk, die maagd sal swanger word en `n seun baar en Hom ImmánuEL (ons met EL) noem. Dikmelk en heuning sal Hy eet as Hy weet om te verwerp wat besoedel is en te kies wat suiwer is, en weens die oorvloed van melk wat hulle gee, sal Hy dikmelk eet; want dikmelk en heuning sal almal eet wat in die Aarde oorgebly het” (Jes. 7:14‐15, 22). “om heuning en botter (dikmelk) te eet” dui op dit wat hemels en geestelik is; “hulle wat in die aarde oorbly” dui weereens op die oorblyfsel. Sodoende ook: “Bring die hele tiende na die skathuis, sodat daar spys in My Huis kan wees” (Mal. 3:10). “Tiendes” dui op die oorblyfsels (aangaande die betekenis van “voedsel” sien bo, n. 56‐58, 276). [[Beskou i.d.v. ook bv. Jes. 12:3‐6 : “En julle [Israel] sal water skep met vreugde uit die fonteine van heil [= d. Woord /OT]. Juig en jubel, o inwoners van Sion! Want die Aparte Een van Israel is groot in julle midde”~!* Die “fonteine [OT] van heil” word dus gekoppel aan nét Sion /IsRaEl /WIT Weste~!* ] ] ]

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205