DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 290

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621, 622, 623, 624, 625, 626, 627, 628, 629, 630, 631, 632, 633, 634, 635, 636, 637, 638, 639, 640, 641, 642, 643, 644, 645, 646, 647, 648, 649, 650, 651, 652, 653, 654, 655, 656, 657, 658, 659, 660, 661, 662, 663, 664, 665, 666, 667, 668, 669, 670, 671, 672, 673, 674, 675, 676, 677.

737. En Noag was seshonderd jaar oud. Dat dit die eerste staat van die versoeking aandui, is duidelik, omdat hier, en in die elfde hoofstuk beteken nommers en periodes van jare en ook name, niks anders as werklike dinge nie; net soos al die eeue en al die name in die vyfde hoofstuk. Die “seshonderd jaar” hier dui op die eerste staat van versoeking of beproewing, en dit is duidelik uit die dominante nommers in seshonderd, wat tien en ses is, tweekeer met hulleself vermenigvuldig. `n Groter of kleiner nommer uit dieselfde faktere verander niks nie. Ten opsigte van nommer “tien” was dit alreeds aangetoon (by hoofstuk 6, vers 3) dat dit oorblyfsels aandui; en dat “ses” hier dan ook moeite en aanvegtinge aandui, en is duidelik uit baie aanhalings uit die Woord. Want die saak staan so: dat die Meester die “Noag” geslag uitgerus het met waarhede en intelligensie en die goeie van die wil, in voorbereiding vir die versoekings en beproewinge wat voorlê. Hierdie waarhede en goeie is die oorblyfsels, wat nie tevoorskyn gebring word dat dit herkenbaar is, totdat die mens weer wedergebore is nie. In die geval van hulle wat wedergebore word deur versoekinge, is die oorblyfsels in die mens vir die engele wat met hom is, wat uit hom die dinge uittrek waardeur hulle die mens verdedig teen die bose geeste wat die valshede in hom aanwakker, en hom dus aanval. En die oorblyfsels word aangedui deur die “tien” en die stryd deur “ses,” vir hierdie rede word gesê die jare is “seshonderd” waarin die dominante nommers tien en ses is, en dui `n staat van versoeking aan. [2] Wat betref die nommer “ses” in die besonder, is dat dit stryd aandui, en is duidelik uit die eerste hoofstuk van Genisis, waar die ses dae beskryf word waarin die mens wedergebore was, voordat hy hemels kon word, en waar daar voortdurtende stryd was, maar op die sewende dag was daar rus. Dit is vir hierdie rede dat daar ses dae van arbeid was en die sewende is die sabbat wat rus aandui. En daarom is dit dat `n Hebreeuse slaaf ses jaar moes dien, en daarna eers is hy vry (Exod. 21: 2; Deut. 15: 12; Jer. 34: 14); ook dat hulle vir ses jaar die land moes saai en die vrugte daarvan insamel, maar in die sewende jaar dit moet nalaat om dieselfde grond weer te besaai. (Exod. 23: 10‐12), en dieselfde gebeur met die wingerd; en in die sewende jaar was “die sabbat van die sabbatte vir die land, `n sabbat van JaHWeH” (Lev. 25: 3, 4). Soos wat “ses” arbeid en stryd aandui, dui dit ook op die verstrooiing van valshede, soos in Eseg: “En kyk, ses manne kom met die pad van die boonste Poort wat na die Noorde toe lê en elkeen met sy wapen in sy hand om mee te verbrysel.” (Eseg. 9: 2); en weer: “ (Teen Gog) En Ek sal jou weglok (en jou `n ses maak) en jou lei en jou laat optrek uit die agterhoeke van die Noorde…” (Eseg. 39: 2). Hier dui “ses” en die “vermindering na ses,” op die verstrooiing, en die “noorde” na valshede; “Gog” is hulle wat dinge van die doktrine aflei wat uiterlik is, waardeur hulle die innerlike aanbidding verwoes. In Job: “In ses benoudhede sal Hy jou red, ja, in sewe sal geen ramp jou tref nie.” (Job 5: 19), bedoelende die stryd en versoekinge. [3] Maar “ses” kom ook in die Woord voor waar dit nie arbeid, stryd, of die verstrooiing van valshede aandui nie, maar die heiligheid van die geloof, omrede sy verhouding met “twaalf”, wat geloof en al die dinge van die geloof in een kompleksiteit aandui; en ook “drie” wat die Heiligdom aandui; waaruit die ware betekenis van die nommer “ses” afgelei is, soos in Eseg. (hoofstuk 40, vers 5) waar die riet van die man, waarmee hy die heilige stad van die Israeliete gemeet het “ses voorarm” was, en ook in ander plekke. Die rede vir hierdie afleiding is dat die heiligheid van die geloof in die stryd van die versoekinge geleë is, en dat die ses dae van arbeid en stryd verwys na die heilige sewende dag.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205