DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 30

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621, 622, 623, 624, 625, 626, 627, 628, 629, 630, 631, 632, 633, 634, 635, 636, 637, 638, 639, 640, 641, 642, 643, 644, 645, 646, 647, 648, 649, 650, 651, 652, 653, 654, 655, 656, 657, 658, 659, 660, 661, 662, 663, 664, 665, 666, 667, 668, 669, 670, 671, 672, 673, 674, 675, 676, 677.

477. Dit is telkens uitgewys dat die “mens” (awdawm) die mees Antieke Kerk is, maar in die ware sin van die Woord is die Meester Homself alleen `n “Mens”. [ ‐ en /of : “Die Ware Wynstok’ /= ware IsRaELiet ; “Seun v.d. Awdawm” / ‐ die “Wortel en RAS van Dawid” = Openb. 22:16 ~!* ] ] En hiervolgens word die hemelse kerk ook “mens” genoem, as `n gelykenis, en so ook die geestelike kerk daarna omdat dit `n gelykenis is [ ‐ ??? ] ]. Maar in ‘n algemene sin word almal “mens” genoem wat die vermoë het om intelligensie [ ‐ denke / rede ??? ] ] te besit; want die mens is `n mens deur die deugsaamheid van die intelligensie [ ‐ denke / rede ??? ] ], en as gevolg daarvan is die een persoon meer mens as die ander, deurdat die een meer intelligensie besit [ ‐ ??? ] ] as die ander. Daar moet ‘n onderskeid gemaak word van een mens na die ander ooreenkomstig die geloof wat gegrond is in liefde tot die Meester. [2] Dat die mees Antieke Kerk, en elke ware kerk, en dus hulle wat wat `n lewe lei van liefde tot die Meester en van geloof in Hom, spesiaal “mens” genoem word is duidelik uit die Woord, soos: “En Ek sal mense op julle vermenigvuldig, die hele huis van Israel, almal saam; en die stede sal bewoon en die puinhope opgebou word. Ja, ek sal mense en diere op julle vermenigvuldig, en hulle sal vermenigvuldig en vrugbaar wees; en Ek sal julle laat bewoon soos in julle voortyd [ ‐ _ voor d. skepping ?!* ] ] , en aan julle wel doen meer as in julle vroeër dae, en julle sal weet dat Ek JHWH is” (Eseg. 36:10, 11, 12), waar met “voortyd” bedoel word die mees Antieke Kerk; en die “vroër dae” die Antieke Kerk; “huis van Israel” en die “mense van Israel” is die primitiewe kerk, of die kerk van die heidene [ = ???* / !* ‐ ] ] , almal kerke wat “mens” genoem word. [3] So in Moses: “Dink aan die dae van die ou tyd, let op die jare, van geslag tot geslag; vra jou vader, dat hy dit jou bekend maak; die ou mense, dat hulle jou dit sê. Toe die Allerhoogste aan die nasies `n erfdeel gegee het, toe Hy die mensekinders van mekaar geskei het, het Hy die grense van die volke vasgestel volgens die getal van die kinders van Israel” (Deut. 32:7, 8), waar ‐ “die dae van die ou tyd” na die mees Antieke Kerk verwys; “van geslag tot geslag” na die Antieke Kerke; die “mensekinders” na die geloof in die Meester verwys, en dus wie se geloof “vasgestel is volgens die getal van die kinders van Israel.” `n Wedergebore persoon word “mens” genoem soos gevind in Jer. 4:23, 25: “Ek het na die aarde gekyk, en dit was woes en leeg; (volgens die brondokument sê dit; “en [sy] was verwoes en vormloos”) ook na die hemele, en sy lig was daar nie; Ek het gekyk, en daar was geen mens [ ‐ awdawmiet ] ] nie, en al die voëls van die hemel het weggevlieg”. Waar die “aarde” die fisieke mens voorstel; “hemel” die “innerlike mens”, wat die liefde vir die goeie is; die “voëls van die hemel” is die verstaan van die waarheid. [ ‐ _ wátter ‘waarheid’ – wat (nét) wáár aangetref word ~!*?* ] ] [4] En weer: “Kyk, daar kom dae, spreek JHWH, dat Ek die huis van Israel en die huis van Juda sal besaai met die saad van mense en van diere” (Jer 31:27), waar die “mens” die interne mens bedoel, en “dier” die eksterne [ ‐ ???* ‐ ‘saad’ = ‘zera’ /= fisieke /‐ sperma / gene / DNA … ?*!* ] ] . Sodoende: “Laat staan tog die mens wie se asem in sy neus is; want hoe min is hy werd” (Jes. 2:22), waar “mens” na die mens van die kerk verwys. En weer: “… en JHWH die mense verwyder het en die verlatenheid groot is in die land” (Jes. 6:12), wat dui op die uitdelging van die mens, deurdat daar nie meer die goeie en die waarheid sal wees nie. En sodoende: “…daarom word die bewoners van die aarde met `n gloed verteer en bly daar min mense oor” (Jes. 24:6), waar die “mens” dié aandui wat die geloof het. En weer: “Die grootpaaie is verlate, die wat die pad langs trek, bly weg. Hy het die verbond verbreek, [ ‐ watter ‘verbond’ ?!* ‐ Awdawmies (= van Soorte ; A|Partheid) / Abramities / Mosaïtiese … ] ] die stede gering geag, mense nie gereken nie. Die aarde treur, dit verwelk…” (Jes. 33:8‐9), verwysende na die mens wat in die Hebreeuse taal “Enos” is. Asook: “En Ek sal sterwelinge skaarser maak as fyn goud, en mense as goud van Ofir. Daarom sal Ek die hemele laat sidder, en die aarde sal wyk uit sy plek met gebeef” (Jes. 13:12‐13), waar die woord vir “mens” in die eerste plek “Enos” is en in die tweede plek “Adam”.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205