DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 303

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621, 622, 623, 624, 625, 626, 627, 628, 629, 630, 631, 632, 633, 634, 635, 636, 637, 638, 639, 640, 641, 642, 643, 644, 645, 646, 647, 648, 649, 650, 651, 652, 653, 654, 655, 656, 657, 658, 659, 660, 661, 662, 663, 664, 665, 666, 667, 668, 669, 670, 671, 672, 673, 674, 675, 676, 677.

Die Eerste Drie Kerke 751‐800 Emanuel Swedenborg 1688‐1772 Geheime van die hemele Versoekinge en beproewinge van die mens in die Nuwe Kerk 751. Die onderwerp wat hier behandel word is die versoekinge en beproewinge van die mens van die nuwe kerk, en min indien enige, ken die aard van hierdie versoekinge (omdat in hierdie dag daar baie min is wat hierdie versoekinge ondergaan, en hulle wat dit wel ondergaan weet dit nie maar dink dat dit iets inherent in hulleself is waarom hulle so ly.) En in hierdie onderwerp sal ons dit kortliks verduidelik. Daar is bose geeste wat, soos voorheen al verduidelik, met tye van versoekinge die mens se valsheid en boosheid aanval, en inderwaarheid uit die geheue oproep wat hy ookal gedoen en gedink het vanaf sy kinderjare. Bose geeste doen dit met `n bekwaamheid en so `n groot boosaardigheid dat dit amper onbeskryflik is. Maar die engele by die mens trek uit hom die goeie en die waarheid, en verdedig hom daarmee. Hierdie geveg is dit wat gewaar word by die mens, en veroorsaak pyn, ongemak en selfverwyt van die gewete. [2] Daar is twee soorte van versoekinge, een ten opsigte van die dinge van die intelligensie [ ‐ denke / bewuste ?? ] ] ‐ die bose geeste roep slegs die dinge van die bose op waarvan hy skuldig staan (en hier aangedui deur die “onrein of onsuiwer” diere), en besoedel dit verder op `n duisend maniere. En terselfdertyd roep hulle dit wat hy gedink het ook op (hier aangedui deur die “voëls”), asook sulke dinge wat verteenwoordig word deur “al die kruipende dinge van die Aarde.” [3] Maar hierdie versoekinge is maar gering, en word waargeneem slegs deur die oproep van sulke dinge tot die denke [ ‐ geheue / bewussyn ?? ] ] en `n sekere angstigheid daaroor. Maar wanneer `n mens versoek word ten opsigte van die dinge van die wil, word sy denke of gedagtes en handelinge nie soseer opgeroep nie, maar daar is bose genii (bose geeste van `n sekere tipe word so genoem) wat hom ontvlambaar maak met hulle besoedelde hebsug, gierigheid en besoedelde liefde [ ‐ “liefde” ?? ] ] waarmee hy ook deurtrek is en dus beveg hulle die pesoon deur middel van sy eie hebsug en liefde vir die wêreldse. Dit doen hulle so kwaadwillig en in die geheim, dat dit nie geglo kan word dat dit van hulle af kom nie. Want vir `n oomblik smelt hulle hulself in die lewe van sy hebsugte, en keer amper onmiddellik om en verander `n emosie van die goeie en die waarheid in `n emosie van boosheid en valshede, sodat die mens onmoontlik kan weet dat dit hulle is, maar dink dat dit uit homself kom, en dus uit die eie wil! Hierdie versoeking is baie swaar en ernstig, en word waargeneem as `n innerlike pyn en martelende vuur. Later sal ons meer hieroor sê. Dis my telkens vergun om hierdie gebeurtenis waar te neem uit my eie ondervinding, en ook wanneer en hoe hierdie genii invloei en oorneem, en wie en waar hulle is; en waaroor ek, met die Meester se Goddelike genade, later meer sal sê.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205