DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 308

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621, 622, 623, 624, 625, 626, 627, 628, 629, 630, 631, 632, 633, 634, 635, 636, 637, 638, 639, 640, 641, 642, 643, 644, 645, 646, 647, 648, 649, 650, 651, 652, 653, 654, 655, 656, 657, 658, 659, 660, 661, 662, 663, 664, 665, 666, 667, 668, 669, 670, 671, 672, 673, 674, 675, 676, 677.

756. Dat al “die Fonteine van die Afgrond oopgebreek is” dui aan hoe hewig die versoeking was ten opsigte van die wil, en dit kan afgelei word uit wat hierbo gesê is oor die versoekinge, dat hulle in twee soorte verdeel is, naamlik van die intelligensie [ ‐ denke ?? ] ] , en van die wil, en dat die laaste meer intensief is. Dít blyk ook duidelik uit dit wat tot op die punt oor die versoeking van die dinge van die intelligensie [ ‐ ?? ] ] behandel is. Die betekenis van die “afgrond” is ook duidelik te verklaar as die hebsug en die valshede wat daaruit voortvloei (soos voorheen by n. 18), en dit is ook duidelik uit die volgende Woord: “Want so sê my Meester JaHWeH: As Ek jou `n verwoeste stad maak, soos die stede wat nie bewoon is nie; as Ek die Afgrond oor jou laat opkom en die groot waters jou oordek” (Eseg. 29:19), waar die “afgrond” en “groot waters” die uiterste van die versoeking uitbeeld. So ook: “Waters het my omring tot aan my siel toe, die Afgrond was rondom my; seegras was om my hoof gedraai” (Jona 2:5), waar die “waters” en die “afgrond” weer die uiterste van versoeking uitbeeld. Ook: “Die Afgrond roep na die Afgrond by die geruis van U waterstrome; al U bare en U golwe het oor my heengegaan” (Ps. 42:7), waar die “afgrond” hier ook dui op die intensiteit of die uiterste van versoeking. In antieke tye was die hel bekend as die “Afgrond” en fantasieë, besoedelde oorredings [ ‐ oortuigings / lewenswyse ?? ] ] en valsheid was voorgestel met waters en riviere, en ook met rook uit die afgrond [ [ ‐ Openb. 9:1, 2 : “En toe die vyfde engel blaas, sien ek ‘n ster wat uit die hemel op die aarde geval het [= Lucifer /= ‘engel vd. lig’] en aan hom is die sleutel van die put van die afgrond [= duisternis] gegee … en daar het rook opgekom uit die put … en die son en die lug [‐ ‘Lig’ /=Woord] is deur die rook … verduister” ( = deur Tanahk‐loosheid!*). “En die slang [draak / kerk‐system] het uit sy bek water soos ‘n rivier agter die vrou aan uitgegooi, om haar te laat wegvoer deur die rivier”, Openb. 12:15 (‐ ‘uit sy bek’ =Op 13:5, 6 ; 16:13 / = “SiC”‐leer, pleks van d. “gesonde leer” = 2Tim 4:3 = OU Test. ] ] En die helle van sommiges kom ook so voor, dit is, soos afgronde en ‘n see, waaroor, met die genade van die Meester, later meer gesê sal word. Uit daardie helle kom die bose geeste wat verwoes, en ook hulle wat die mens versoek, en die fantasieë wat hulle inets; en die besoedelde hebsug wat hulle in die mens laat ontbrand, is soos oorstromings wat daaruit voortvloei. Soos reeds gesê, die mens is deur die bose geeste verbind met die hel, maar deur die engele met die hemel verbind. En met ‐ “al die fonteine van die afgrond is oopgebreek”, word hierdie verbinding bedoel of aangedui. Die hel word die “Afgrond” genoem, en al die stinkende en besoedelde uitvloeisels daarvan word “riviere” genoem, en is duidelik in Eseg: “So sê my Meester JaHWeH: Op die dag toe Hy na die Doderyk /Sheol neergedaal het, het Ek laat treur. Ek het om sy ontwil die Afgrond oordek en die strome daarvan teruggehou” (Eseg. 31:15). Die hel word die “afgrond” of die “put” genoem in Openb. 9: 1‐2; 11; 11:7; 17: 8; 20: 1, 3).

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205