DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 326

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621, 622, 623, 624, 625, 626, 627, 628, 629, 630, 631, 632, 633, 634, 635, 636, 637, 638, 639, 640, 641, 642, 643, 644, 645, 646, 647, 648, 649, 650, 651, 652, 653, 654, 655, 656, 657, 658, 659, 660, 661, 662, 663, 664, 665, 666, 667, 668, 669, 670, 671, 672, 673, 674, 675, 676, 677.

775. Dit word gesê “elkeen na sy spesie” (soort) omdat daar genera en spesies van alle goeie is, beide geestelik en natuurlik, en ook van die afgeleide sensuele en liggaamlike goeie. Daar is so baie genera van die geestelike goeie, asook van die geestelike waarhede, dat hulle nie getel kan word nie. In die hemel is alle goeie dinge en waarhede, hemels en geestelik, en uiters uiteenlopend van mekaar in hulle genera, en in hulle spesies. Hieruit is dit duidelik hoe arm en amper leeg die menslike kennis is, wat skaars weet dat daar so iets is soos die geestelike goeie of geestelike waarheid, en nog minder wat dit is. Van die hemelse en geestelike goeie en meegaande waarhede, kom die natuurlike [ ‐ of menslike ?? ] ] goeie en waarhede. Want daar is nooit `n natuurlike goeie en waarheid wat nie ontspring uit die geestelike goeie nie, en ontstaan ook uit hemelse. As die geestelike homself van die natuurlike [ ‐ menslike ?? ] ] onttrek, sou die natuurlike wêreld niks wees nie. Die oorsprong van alle dinge [rerum] is in die wyse; alle dinge, beide in die algemeen en in die besonder, is van die Meester, van Hom is die hemelse; van Hom, deur die hemelse, kom die geestelike; deur die geestelike die natuurlike; deur die natuurlike die liggaamlike en die sensuele. En as hulle almal op hierdie manier voortkom uit die Meester, so bestaan hulle ook uit Hom, want, soos bekend, bestaan is `n voortdurende “in bestaan kom.” Hulle wat `n ander begrip van “in bestaan kom” en die ontstaan van dinge het, soos hulle wat die natuur aanbid en idees [ ‐ denke / ideologieë ?? ] ] vorm vanuit haar oor die ontstaan van dinge, is in beginsel so leweloos dat die fantasieë van die “wilde diere” van die woud baie meer gesond genoem kan word. So is dit met baie wat hulself wysheid aanmatig en dan op ander neersien. >> > “Maar dié profeet of dié man wat as dromer optree, moet gedood word want hy het afval verkondig van Jahweh julle Elohim wat julle … uit die slawehuis verlos het, deur jou af te drywe van Die WEG [= Torah] wat Jahweh jou Elohim jou beveel het om daarop te wandel”, Deut 13:5 ~!* (= ook Deut 30:19 ; ‘afval’ =2Ts 2:3 /‘af te drywe’ =ABORTEER …!*) ; ‐ JUDAS 8: “Tog besoedel ook hierdie mense [adamiete] net so in hulle dromerye die vlees [= bloed /gene /DNA /Ras‐suiwerheid /= A|Partheid~!*] / = “fabels / verdigsels” = ‘ON‐gesonde (SiC‐)leer’ = 2Tim. 4:4 ~!* << <

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205