DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 336

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621, 622, 623, 624, 625, 626, 627, 628, 629, 630, 631, 632, 633, 634, 635, 636, 637, 638, 639, 640, 641, 642, 643, 644, 645, 646, 647, 648, 649, 650, 651, 652, 653, 654, 655, 656, 657, 658, 659, 660, 661, 662, 663, 664, 665, 666, 667, 668, 669, 670, 671, 672, 673, 674, 675, 676, 677.

Die Eerste Drie Kerke 801‐850 (Afr) Emanuel Swedenborg 1688‐1772 Arcana Coelestia – Geheime van die Hemele Voëls en wilde diere‐versoekinge en beproewinge Die ontstaan van die eerste drie kerke genoem Adam of (‘Mens’), Set en Enos is wat die Mees Antieke Kerk uitmaak, en later die Antieke Kerk. Let op die verskil tussen die twee! Dae, maande, jare, en tydperke dui nie op werklike tydperke nie, maar op `n “staat” van toestand, waarneming, of gewaarwording. 801. Uit die beskrywing van die “voor die vloed mense” (antediluviane), is dit duidelik wat die styl van skrif was tussen die mees antieke mense, en dus ook wat die Profetiese styl was. Dit word hier beskrywe tot op die einde van hierdie hoofstuk; en in hierdie verse word hulle beskrywe ten opsigte van hulle oorreding, en in vers 23 ten opsigte van hul besoedelde hebsug; dit is, hulle word eerstens beskrywe ten opsigte van die staat van die dinge van die intelligensie, en dan ten opsigte van die staat van die dinge van die wil. En alhoewel daar met hulle in werklikheid geen dinge van die intelligensie of die wil was nie, moet die dinge wat die teenoorgestelde is genoem word, dit is, sulke dinge soos oorreding tot die valshede, wat hoegenaamd nie dinge van die intelligensie was nie, maar dinge van die gedagtes of denke en die rede is; en ook sulke dinge soos die besoedelde hebsug, wat hoegenaamd nie dinge van die wil is nie. Die “voor die vloed mense” word beskrywe, ten eerste ten opsigte van hulle oorreding, en dan ten opsigte van hulle hebsug, en dit is die rede hoekom die dinge wat vervat is in vers 21 weer herhaal word in vers 23, maar in `n ander orde. So is die Profetiese styl ook. [2] Die rede is dat daar twee lewens met die mens is: een, van die dinge van die intelligensie; die ander, van die dinge van die wil, en hierdie lewens is die mees verskillendste van mekaar. Die mens bestaan uit beide, alhoewel, in hierdie dag is hulle apart van mekaar, maar vloei in elke geval in mekaar, en vir die grootste deel verenig is. Dat hulle verenig, en hoe hulle verenig, kan vasgestel en duidelik gemaak word deur baie illustrasies. Siende dat die mens uit hierdie twee dele bestaan (die intelligensie en die wil, waarin die een in die ander vloei), en wanneer die mens in die Woord beskrywe word, word hy beskryf met die duidelike onderskeid ten opsigte van die een deel teenoor die ander deel. Dit is die rede vir al die herhalings, en sonder dit sou die beskrywing gebrekkig wees. En die geval is dieselfde met elke ander ding soos dit hier is met die intelligensie en die wil, want dinge is gesitueer presies soos hulle onderwerpe is, siende dat hulle aan hulle onderwerpe behoort omdat hulle voortkom uit hulle onderwerpe; `n ding afgeskei van sy onderwerp, dit is, van sy kern of wese, is nie `n ding nie. En dit is die rede hoekom dinge in die Woord beskryf word op `n soortgelyke manier ten opsigte van elke samestellende deel, want op hierdie manier is die beskrywing van elke ding heeltemal vol.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205