DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 338

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621, 622, 623, 624, 625, 626, 627, 628, 629, 630, 631, 632, 633, 634, 635, 636, 637, 638, 639, 640, 641, 642, 643, 644, 645, 646, 647, 648, 649, 650, 651, 652, 653, 654, 655, 656, 657, 658, 659, 660, 661, 662, 663, 664, 665, 666, 667, 668, 669, 670, 671, 672, 673, 674, 675, 676, 677.

803. Wat betref die “voëls” en die “dier” en die “wilde dier” asook “alle dinge wat op die aarde kruip,” is alreeds aangetoon dat hulle verteenwoordig die oorredings in hulle in wie die “voël” die emosies van wat vals is aandui, die “dier” die besoedelde hebsug, “wilde dier” die plesiere, en die “kruipende ding” die dinge wat liggaamlik en aards is, en is duidelik uit wat alreeds gesê is ten opsigte van die betekenis van “voëls” en van “dier” (sien oor “voëls” in n. 40, en bo in vers 14 en 15 van hierdie hoofstuk; aangaande “diere” ook op dieselfde plek en in n. 45, 46, 143, en 246). Soos wat “voëls” die dinge van die intelligensie, van rede, en van die geheue‐kennis aandui, dui hulle ook die teenoorgesteldes van dit aan, soos perverte rede, valshede, en emosies van wat vals is. Die oorredings van die mense voor die vloed, (antediluviane) word hier ten volle beskryf, naamlik, dat daar in hulle die emosie was van dit wat vals was, besoedelde hebsug, wêreldse plesiere, en dinge wat aards, liggaamlik en sensueel was. Dat al hierdie dinge in die oorreding is, is die mens nie van bewus nie, en glo in `n beginsel of oorreding van wat vals is, dat dit maar net `n eenvoudige ding is, of `n algemene ding, maar hy verkeer onder `n wanindruk, want die geval is heeltemal anders. Elke enkele emosie van die mens ontleen sy bestaan en gesteldheid van dinge van sy intelligensie en terselfdertyd van daardie van sy wil, sodat die hele mens, beide tot al die dinge van sy intelligensie en al die dinge van sy wil, in sy totale emosie is, en selfs in sy mees individuele of kleinste dingetjie. [2] Dit is so aan my duidelik gemaak deur baie ervaringe; as voorbeeld, (net om een te noem) dat die kwaliteit van `n gees in die anderkant kan geweet word uit `n enkele idee van sy denke. Inderdaad, die engele het die krag uit die Meester om onmiddelik te weet wat sy karakter is, as hulle net na enigiemand kyk, ook maak hulle nie `n fout daarmee nie. Dit is daarom duidelik dat elke enkele idee en elke enkele emosie van die mens, elke kleinste emosie van die mens, is `n afbeelding en gelykenis van homself, dit is, naby en veraf is iets van sy intelligensie en sy wil daarin teenwoordig. Op hierdie manier dan, word die dodelike oorredings van die ‘voor die vloed mense’ beskryf; dat daar in hulle emosies dit was wat vals was, en emosies van dit wat boos was, of hebsugte, en ook die wêreldse plesiere, en uiteindelik dinge wat liggaamlik‐stoflik was. Al hierdie dinge was in hulle oorredings; en nie net in die oorredings in die algemeen nie, maar ook in die mees individuele of kleinste dingetjies van hulle oorredings, waarin die dinge wat liggaamlik en wêrelds was, gedomineer het. As `n mens weet hoeveel daar in een beginsel en een oorreding is van wat vals is, sal hy bewe. Dit is `n soort beeltenis van die hel. Maar as dit uit onskuld of van onkunde is, kan die valshede daarin maklik afgeskud word.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205