DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 348

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621, 622, 623, 624, 625, 626, 627, 628, 629, 630, 631, 632, 633, 634, 635, 636, 637, 638, 639, 640, 641, 642, 643, 644, 645, 646, 647, 648, 649, 650, 651, 652, 653, 654, 655, 656, 657, 658, 659, 660, 661, 662, 663, 664, 665, 666, 667, 668, 669, 670, 671, 672, 673, 674, 675, 676, 677.

814. Die Voortsetting aangaande die Helle. Hier is dit betreffende die Helle van hulle wat hulle lewens gesluit het in haat, wraak, en wreedhede. Sulke geeste wat dodelike haat vertroetel, en dus wraak uitasem, en niks anders as die dood van ander wens, en wat geen rus ken as tot dan nie, word in die diepste kadaweragtige hel gehou, waar daar `n onaangename stank soos die van verrottende karkasse is; en wonderlik om te sê, sulke geeste is so ingenome met die stank daar dat hulle dit verkies bokant die mees aangename geure. So is hulle ontsettende natuur, en hulle gevolglike fantasieë. `n Soortgelyke stank word ook deur die helle uitgeasem. Wanneer die hel opgemaak word (wat baie raar is, en dan ook vir `n kort tydjie) dat so `n stank daaruit tevoorskyn kom dat geeste nie in die onmiddelike omgewing kan vertoef nie. Seker genii (`n sekere tipe gees), of eintlik wraakgodinne (furies) wat na vore gestuur is, ten einde dat ek hulle kwaliteit kan vasstel, het die atmosfeer so besmet met so `n giftige pestilensie asemhaling, dat die geeste wat met my was nie verder kon bly nie; en terselfdertyd het dit my maag so aangetas dat ek gevormeer het. Hulle manifesteer hulleself onder die voorkoms van klein kindertjies, met `n nie te onaantreklike gesig, met `n versteekte dolk, en dra `n kelkie in die hand. Hieruit is dit aan my gegee om te weet dat in hul gedagtes daar moord is, of met die dolk, of met gif, onder die voorgee van onskuldigheid. Maar hulleself het naakte liggame, en was baie swart. Maar gou was hulle teruggestuur na hulle eie kadaweragtige hel, en dit was toe aan my toegestaan om waar te neem hoe hulle neersink na onder toe. Hulle gaan na die linkerkant, in die vlak van die linker tempel, en op `n groot afstand, sonder om af te daal, en agterna het hulle neergesink; eerstens in dit wat voorgekom het soos `n vuur, en dan in `n vurige rook asof dié van `n smeltoond, en dan onder die smeltoond, nader na vore, waar daar baie sombere grotte en spelonke is wat na onder neig. Op hulle pad was hulle gedurig besig om boosheid te bedink, en hoofsaaklik teen die onskuldiges, sonder enige rede. Toe hulle neerdaal deur die vuur, het hulle verskriklik geweeklaag. Dat hulle baie goed uitgeken kan word ten opsigte van wat hulle is en waarvandaan hulle kom wanneer hulle uitgestuur word, het hulle `n soort ring waaraan punte geheg is asof dit koper of brons is, wat hulle met die hande druk en in die rondte draai. Dit is `n teken dat hulle van hierdie ingesteldheid is, en is gebind.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205