DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 35

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621, 622, 623, 624, 625, 626, 627, 628, 629, 630, 631, 632, 633, 634, 635, 636, 637, 638, 639, 640, 641, 642, 643, 644, 645, 646, 647, 648, 649, 650, 651, 652, 653, 654, 655, 656, 657, 658, 659, 660, 661, 662, 663, 664, 665, 666, 667, 668, 669, 670, 671, 672, 673, 674, 675, 676, 677.

482. Dit was tot nou toe nog onbekend wat “jare” en die “hoeveelheid” in hierdie hoofstuk in ‘n geestelike sin aandui. Wie hul op die letterlike van die woord toespits veronderstel dat dit maar gewone sekulêre jare is, terwyl daar van hierdie tot die twaalfde hoofstuk niks histories in die letterlike sin van die woord is nie, maar alle dinge in die algemeen en in die besonder, bevat `n ander [ ‐ dieper betekenis??? ] ] inhoud. En dit is die geval, nie net met name nie, maar ook met syfers. In die Woord word daar dikwels melding gemaak van die syfer drie, asook sewe, en waar hulle ookal verskyn, dui dit op iets heilig of die mees gewyd ten opsigte van die staat wat die tye of ander dinge betref of verteenwoordig; en hulle het dieselfde betekenis in die kleinste intervalle van tyd as in die grootste, want daar moet `n “gelykenis” wees sodat die geheel behoorlik te voorskyn kan kom uit die dele, of die grootste vorm tot die kleinste. Sodoende: “En nou spreek JHWH en sê: Binne drie jaar – soos die jare van `n dagloner – sal die heerlikheid van Moab veragtelik gemaak word…” (Jes. 18:14). En weer: “Want so het JHWH vir my gesê: Binne `n jaar – soos die jare van `n dagloner – sal al die heerlikheid van Kedar verdwyn” (Jes. 21:16), waar beide die minste of kleiner en die meeste of groter intervalle uitgebeeld word. So ook: “JHWH, ek het tyding aangaande U verneem, ek het gevrees! JHWH, roep U werk in die lewe in die midde van jare; in die midde van jare laat dit bekend word” (Hab. 3:2), waar die “midde van jare” die Meester se wederkoms aandui. [ ‐ ??? ] ] In die kleiner of mindere intervalle dui dit op alle komste van die Meester, soos wanneer die mens wedergebore word; en in die groter, wanneer die kerk van die Meester weer nuut opstaan. Dit word ook “die jaar van die verlossing” genoem: “Want die dag van wraak was in My hart, en die jaar van My verlossing het gekom” (Jes. 63:4). So ook die duisend jaar waarin satan gebind moet word (Openb. 20:4‐6) dui geensins op `n duisend jaar nie, maar op die staat; [ ‐ ??? ] ] want die “dae” word gebruik om die staat aan te dui, soos hierbo getoon. So ook word die “jare,” en die staat beskryf deur die hoeveelheid van jare. Daarom is dit duidelik dat die tye in hierdie hoofstuk ook die staat betrek; want elke kerk was in `n ander staat [ ‐ graad ??? ] ] van waarneming teenoor ander kerke, ooreenkomstig die verskil in die genius (gees) oorerwing wat bekom is.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205