DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 380

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621, 622, 623, 624, 625, 626, 627, 628, 629, 630, 631, 632, 633, 634, 635, 636, 637, 638, 639, 640, 641, 642, 643, 644, 645, 646, 647, 648, 649, 650, 651, 652, 653, 654, 655, 656, 657, 658, 659, 660, 661, 662, 663, 664, 665, 666, 667, 668, 669, 670, 671, 672, 673, 674, 675, 676, 677.

847. Die skommeling van wat waar en wat vals is, is duidelik uit dit wat gesê is; dat die water van die vloed, of oorstroming, met betrekking tot Noag, dui op versoekings en beproewinge; want omdat die onderwerp hier die eerste staat of fase van die versoeking is, dui die “waters wat teruggaan en afneem” op niks anders as die skommeling of fluktuasies tussen dit wat waar en dit wat vals is nie. Alhoewel, die geaardheid van hierdie skommeling kan nie geweet word tensy dit bekend is wat versoeking of beproewing is nie. Wanneer die versoeking hemels is, is die skommeling tussen dit wat waar en dit wat vals is; en wanneer dit natuurlik is, is die skommeling tussen die dinge wat behoort aan die hebsug en daardie dinge wat teenstrydig is met die dinge van hebsug. [2] Daar is baie soorte van versoekinge, wat in die algemeen die hemelse, die geestelike en die natuurlike is; en dit moet nooit verwar word nie. Hemelse versoekinge kan slegs bestaan by daardie wat in liefde tot die Meester verkeer, en geestelike versoekinge slegs by hulle wat in die naasteliefde is. Natuurlike versoekinge is totaal verskillend van hierdie twee, en is inderdaad nie versoekings nie, maar slegs onrus, angs of begeertes, wat tevoorskyn kom uit natuurlike liefdes wat aangeval word deur ongeluk of onheil, of deur siektes, of `n verslegte kondisie van die bloed en ander vloeistowwe van die liggaam. Van hierdie kort verslag kan in `n sekere graad gesien word wat versoekinge is, naamlik, angs, onrus en besordheid wat veroorsaak word deur wat ookal `n persoon se liefde aanval. Dus, met hulle wat in die liefde is teenoor die Meester, sal dit wat daardie liefde aanval, `n innerlike stryd en marteling veroorsaak, wat `n hemelse versoeking is; met hulle wat in liefde is teenoor die naaste, of welwillendheid, sal `n aanval of marteling van die gewete ervaar, en dit is geestelike versoekinge. Maar hulle wat natuurlik is, wat gereëld genoem word die versoekinge en kwellinge van die gewete, is nie versoekinge nie, maar slegs angs, onrus en besorgdheid deurdat hulle liefdes aangeval word, wanneer hulle dit voorsien dat hulle dalk aansien kan verloor, en is sensitief vir die verlies van eer, of die goeie dinge van die wêreld, of reputasie, liggaamlike lewe, ens. Nietemin, hierdie moeilikhede is gewoond om iets goeds te produseer. Versoekinge word ook ervaar deur hulle wat in die natuurlike naasteliefde is, en gevolglik deur allerhande ketterse dinge wat tevoorskyn tree deur `n aanval op die lewe van hulle geloof wat hulle vertroetel. Maar hierdie is slegs angstighede wat meeding met geestelike versoekings.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205